Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 904

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 904
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wayne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Absolutely amazing.

We express our gratitude to the host for her exceptional hospitality, friendliness, and professionalism. The unit exceeded our expectations, providing top-notch amenities including cutlery, appliances, and a delightful coffee machine. The fast WiFi and smart TV were additional perks. However, gusty winds posed a challenge, restricting window openings and generating an ongoing whistling sound. Despite this, we had a fantastic time and appreciate the overall experience. Thank you so much.

Alet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Gerieflike ruim woonstel.

Heerlik gebly, pragtige uitsig.

Lloyd E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lloyd E

No backup power and loadshedding - doesn't work.

Can't have no backup power, plus you are paying for electricit.

Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Aangenaam.

Alles was soos verwag.

Karen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Ongelooflik.

Pragtig en netjies. Die mooiste see-uitsig. En woonstel beskik oor alles wat jy mag nodig he. Inge wat ons ontvang het was ongelooflik en baie behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Amanda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J

Droomvakansie - veilig met al die geriewe en mooi uitkyk op die see.

Heerlike, rustige verblyf met alles wat jy nodig het. Uitkyk op die see, naby restaurante en diens en veiligheid is tops. Dankie dat julle Cape Collections - Hibernian Towers 904 met ons deel.

Michael C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Fantastiese uitsig en goed toegerus.

Die gasvrou was altyd daar om ons by te staan met alles. Sal definitief weer gaan!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91fdd9cbc4aca622164c44c5176c77414b5a26ac1cce9537baf37a1ea012d948eeca24732fad8c7629e08ae36ae9ca9e8db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang