Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 904

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hibernian Towers 904 is in Strand, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, stranddoendinge en besienswaardighede.

Hierdie ruim, lugversorgde woonstel is op die 9de verdieping geleë en bied asemrowende uitsigte. Dit beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 1 enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV en gaste kan hul eie Netflix-rekening gebruik om aan te meld. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Die leefarea het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Hibernian Towers bied meer as net verblyf. Daar is 'n binnenshuise, sonverhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, 'n spa, skoonheidsalon en 'n geriefswinkel. Die woonstel is ook oorkant die straat van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 904 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91fdd9cbc4aca622164c44c5176c77414b5a26ac1cce9537baf37a1ea012d948eeca24732fad8c7629e08ae36ae9ca9e8db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang