Cape Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Noelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Alma P - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, rustige area met 'n lieflike eetplek net om die draai.
Ingrid V - Feb 2024
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Heletje J - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerCape Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, altyd 'n plesier
Grace G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike bly by Cape Cottages. Sal verseker aanbeveel.
Bronwyn W - Apr 2022
Algehele gradering
What a beautiful place for my bridal party and myself to get ready for my wedding day.
Louise G - Apr 2022
Algehele gradering
Cape Cottages gave us a carefree stay.
Samia B - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing atmosphere.
Cape Cottages se terugvoer
Was ń plesier om julle te ontvang.Liam het heerlik geswem met julle oulike seuns. Sien julle graag weer
Tiana K - Feb 2021
Algehele gradering
Tuis!
Cape Cottages se terugvoer
Beste Tiana
Was vir ons heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang.
Dis lekker om te weet dat julle tuis gevoel het.
Ons streef daarna om Cape Cottage huislik en gemaklik vir ons gaste te maak.
Sal wonderlik wees om julle gou weer te sien.
As n nuwe ondernemimg waardeer ons julle ondersteuning opreg.
Groete Noelien
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang