Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Creek Luxury Beach Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 876 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Cape Creek Luxury Beach Cottage, geleë op die veilige Langezandt-landgoed in Struisbaai, is 'n idilliese vakansiebestemming, binne maklike bereik van die strand en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié strandstylhuis met moderne kenmerke sluit 3 kothuise in wat gesamentlik 14 gaste kan akkommodeer. Met 'n totaal van 7 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Slaapkamers drie en vier is ingerig met 2 enkelbeddens. In slaapkamer 4 kan die 2 enkelbeddens saamgeskuif word, wat een dubbelbed maak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea in die hoofkothuis beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n eetarea wat geskik is vir 10 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Dié eenheid spog met 'n bioskoopkamer op die solderkamer en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord, tafeltennis en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir diegene wat die omliggende area se sjarme wil verken, is winkels, galerye en restaurante binne maklike bereik. Neem 'n kort rit na die Agulhas Nasionale Park en die ikoniese vuurtoring. Geniet walviskyk, visvang, of ontspan bloot op die strand terwyl jy die skilderagtige natuurskoon bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 7
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 876
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 876
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c6b8739649b8160861843d020767e0e0a23d1539dae2d36b007c60d42adefaf907128f42cbfc3fd239a92cefe6e78d37892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 876 per nag (plek vir 14) 3077 Murex Street Langezandt Fishermen's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.789275326585 20.042421263893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang