Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch @ Keerweder

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneliese B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

An exceptionally beautiful place! The photos do not do this exquisite place justice! Be prepared to be transported back to yesteryear in this beautifully restored manor house with its immaculate gardens. The hosts are very friendly and welcoming. We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Pragtige ou huis wat netjies versorg is. Die huis is sprokiesmooi en 'n eg Franse Hugenote styl. Als is skoon en baie goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gerieflike verblyf in 'n pragtige historiese huis. Lekker gebly in hierdie baie mooi historiese huis op 'n pragtige vrugteplaas. Alles was baie keurig. Dit is 'n baie rustige omgewing en ook gerieflik naby aan Franschoek. Beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wat 'n ervaring! Lieflike ruim kamers met antieke meubels. Om in Engels te skryf is dalk nou makliker: "To experience the elegance of yester year..." Nostalgies, uitstekend, mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42153a22a12e45b741e79d09c4aa57dc7db58a1f86ddbd5b6fd60f3886fc701950688419e1dd6a36e2d8a0077b1eae5b7e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 835 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Verdun Road Keerweder Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928119 19.130089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang