Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch @ Keerweder

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch @ Keerweder is 'n boetiekstyl gastehuis geleë op die oudste plaas in die Franschhoekvallei, 2 km buite die dorpie. Die plaas is in 1692 aan Heinrich Muller van Brussel vrygelaat. Die Kaaps-Hollandse hoofhuis is in 1830 gebou en was in 1886 die eerste gastehuis op die Kaapse platteland.

Cape Dutch @ Keerweder bied eksklusiewe verblyf in die historiese Kaaps-Hollandse huis met sy 3 ruim slaapkamers. Die kamers het elkeen die opsie van 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die geriewe van 'n ontbytkamer, formele sitkamer, asook 'n knus leeskamer met 'n kaggel is beskikbaar vir gaste.

Vars plaaslug, groot grasperke, 'n pragtige tuin, ontspannings- en swembadarea en natuurlik die prentjiemooi sonsondergang oor die berge is hier om te kom geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch @ Keerweder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42153a22a12e45b741e79d09c4aa57dc7db58a1f86ddbd5b6fd60f3886fc701950688419e1dd6a36e2d8a0077b1eae5b7e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Verdun Road Keerweder Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928119 19.130089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang