Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Explore

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Explore is 'n woonstel op privaat eiendom in Claremont en bied gaste gerieflike verblyf met verhit-en-eet-geriewe, asook sy ingang deur die agtertuin. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV wat met 'n HDMI-kabel aan jou skootrekenaar gekoppel kan word.

Komplimentêre Wi-Fi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, comfortable and friendly. The accommodation is very comfortable and exactly what we needed for a quick breakaway. The hosts went ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Charlene H
Saam met vriende
5.0
Cosy, neat and great value for money. Comfortable, clean and very central! We had a wonderful stay. Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Danie S
5.0
Dit was goed - ek sal weer daar gaan bly. Ek het die rustigheid in die stil omgewing geniet.
Mrt 2024
Christopher C
5.0
Pleasant. Nice quiet room, perfect for what I needed and great hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Wietz B
Saam met lewensmaat
5.0
Die ligging is baie sentraal en toeganklik en met lekker weer ons goed rondrits. Regtig 'n baie aangename tyd gehad toe ons by Cape Explore oorgebly h...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Explore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39a826854a88934b012fb754913f8e07b57e6ff0c87815ff5bf72bd8e054f18fe76a237fb7575e3f08ea4e90b53d1950e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Hamilton Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.9827113 18.4875352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang