Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Explore

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Explore is 'n woonstel op 'n privaat perseel in Claremont. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe en 'n ingang deur die agtertuin. Die woonstelletjie is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.

Die woonstelletjie het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en kombuisie. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV wat met 'n HDMI-kabel aan jou skootrekenaar gekoppel kan word.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Cape Explore
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Explore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39a826854a88934b012fb754913f8e07b57e6ff0c87815ff5bf72bd8e054f18fe76a237fb7575e3f08ea4e90b53d1950e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Hamilton Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.9827113 18.4875352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang