Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Finest Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 17, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 679 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Finest Boutique Guesthouse bied luukse verblyf in 'n moderne omgewing in die hartjie van Kaapstad en spog met 'n sonnige swembadarea op die dak.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 6 uniek ontwerpte gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging en is ingerig met óf 'n dubbel- óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, haardroër, badhanddoeke en badjas. Die enigste kamer wat 'n bad insluit, is Jules Verne.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis vir waardevolle besittings, 'n koffiemasjien, gratis WiFi en 'n TV in. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n gedeelde sitkamer met 'n platskerm-TV met Netflix, 'n koffiestasie, bagasieberging en gratis parkeerplek in.

Alle gaste het volle toegang tot die swembadarea op die dak met sonstoele waar gaste ten volle kan ontspan en die panoramiese uitsigte oor die Moederstad kan bewonder.

Gaste kan die stad se naglewe in Langstraat, net 500 m ver, geniet of The V&A Waterfront bied inkopie- en eetervarings net 2,5 km van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bettina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Loader-straat 17, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 679
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 679
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 17, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99d6e7f8602a04924d4ea412f571925da40aea4a36b542f20708cffeec6d72bee44c0f08c5000f51241000c6390a662341a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 679 per nag (plek vir 2) 17 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916339903359 18.416408009193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang