Cape Footprints
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomsingel 1455, Kleinkrantz, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cape Footprints is 'n bekoorlike, omgewingsvriendelike selfsorghuis wat oorkant die straat van Kleinkrantz-strand naby Wildernis geleë is. Dit is in 'n stil area met maklike toegang tot die N2 en net 10 minute se ry vanaf Wildernis met sy verskeie winkeltjies en restaurante - die ideale Tuinroete-vakansiehuis langs die see.
Dié ruim huis het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer front na die see en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n tussendeur en is ingerig met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers het elkeen hul eie en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea is reg langs die kombuisarea en is ingerig met 'n tafel met sitplek vir 8 persone, 'n binnebraai en skuifdeure wat na die tuin lei.
Die sitarea kyk uit oor die see en het 'n oopplan-uitleg met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv. Daar is ook 'n keramiek-kaggel. Skuifdeure lei na 'n balkon wat reg rondom die huis strek en see-uitsigte bied.
Die tuin is volledig omhein en daar is 'n onderdak-patio met 'n tafel, Zanzibar-bankie en 'n vuurput. Bykomende geriewe sluit 'n alarmstelsel, 'n outomatiese motorhuis met direkte toegang tot die huis en WiFi in.
Die verblyf word gedurende beurtkrag deur sonkrag aangedryf.
Let asb. dat daar 'n veilige swemstrand in Wildernis is, ongeveer 5 tot 10 minute se ry van die huis af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gousblomsingel 1455, Kleinkrantz, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Footprints het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kleinkrantz Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomsingel 1455, Kleinkrantz, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang