Cape Goodness
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 128
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Shani B - Jul 2024
Algehele gradering
Quiet, comfortable and private.
Katlego M - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Nándor S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, rustige en mooi plek en omgewing.
Milanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Die vakansie was wonderlik, wens ons kon langer daar bly.
Alicia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het by baie plekke al gebly, maar Cape Goodness oortref hul self.
Marelé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige area - naby winkelsentrum en pragtige park.
Eleftherios A - Mrt 2024
Algehele gradering
I couldn't have asked for better.
Eliassipho M - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe and peaceful.
Wade N - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Megan M - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasurable.
Celestia V - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties, privaat en veilig.
Cindy D - Mei 2024
Algehele gradering
Exactly as promised.
Cape Goodness se terugvoer
Thank you Sheree for this lovely review. It was only a pleasure hosting you and you are always welcome. Warm regards, Reneé.
Geoffrey G - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie gerieflike verblyf.
Leoni J - Jul 2024
Algehele gradering
Was absoluut pragtig en gerieflik! Baie skoon en ruim.
Suzette E - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en lekker ruim.
Tumelo M - Mei 2024
Algehele gradering
It was an okay stay.
Lees meerCape Goodness se terugvoer
Dear Tumelo, thank you for the many positive remarks you made. They are very much appreciated. The description of the Petite apartment indicates that you receive a kitchenette and not a full kitchen. It also describes that the bathroom is small. Thank you for mentioning the drain. The problem has been rectified. If we had been informed you don't require servicing, we would not have serviced your apartment. I can assure you our staff do not compromise any opened food. Nevertheless, I sincerely apologise for the disconcertment you experienced.
Sean F - Okt 2024
Algehele gradering
Ek het die kuier geniet heel rustig.
Amy N - Nov 2023
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Gesellig, luuks, nommerpas.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer Andre. Dit word baie waardeer en is sommer 'n riem onder die hart vir ons.
Sonja M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Charity M - Apr 2023
Algehele gradering
Clean quiet environment.
Ashley S - Mei 2023
Algehele gradering
Had the most amazing stay at Cape Goodness, I will definitely be back.
Elmarie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en baie goeie diens gekry.
Petro F - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige blyplek om heerlik in te onspan.
Amie V - Des 2023
Algehele gradering
Ons is goed ontvang en was dadelik tuis.
Jealeen V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Marijke G - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Christo K - Jan 2023
Algehele gradering
Cape Goodness is netjiese en kompakte verblyf. Ideaal vir persone wat blote slaapplek soek. Ons is vriendelik ontvang en effektief touwys gemaak rondom ons verblyf en dienste beskikbaar.
Alida K - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies & baie skoon verblyf.
Cape Goodness se terugvoer
Hallo Alida, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Julle is altyd welkom. Ek het die gaste se haardroërs beskikbaar op aanvraag. Ek is jammer dat jy dalk sonder 'n haardroër moes klaarkom. Ek sal die gaste in die vervolg attent maak daarop. Dankie dat jy dit genoem het.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Rudie J - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Baie skoon en netjiese kamers.
Adele S - Jul 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Gertruida P - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Ilse J - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie diens, skoon, goed geleë.
Jaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag saam met eggenote om dogter op lughawe te gaan haal. Alles was netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Lejani G - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker!
Nadine T - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam, sou graag nog n bietjie melk in yskas wou hê vir nog koffie maar verder perfek!
Ian P - Mrt 2022
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Chantal B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Lorraine V - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was heerlik mooi en netjies. Gasvrou baie vriendelik en bedagsaam.
Wimpie V - Feb 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Shireen C - Jul 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Natasja G - Apr 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Morne M - Nov 2022
Algehele gradering
Was lekker, maar sal nie weer gaan nie.
Lees meerCape Goodness se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Morné. Dit word waardeer. Cape Goodness is 'n trots Suid-Afrikaanse gastehuis en ons is deel van Stad Kaapstad se volhoubare 'groen' plan. Ons bring Stad Kaapstad se versoek aan verbruikers t.o.v. krag- en waterverbruik vriendelik onder die aandag van al ons gaste. Ons sal 'n kennisgewing by die stortdeur opsit dat gaste die deur dig seël met gebruik, anders kan daar water op die vloer beland. Ons sal ook spesiaal daarop let dat 'n vaddoek vir die skottelgoed beskikbaar is. Dankie. Groete, Reneé.
Terri V - Okt 2022
Algehele gradering
Clean and tidy.
Cape Goodness se terugvoer
Hi Terri. Thank you for your review. It was only a pleasure hosting you. Just to mention for other guests reading your review, the shower is a glass corner shower with standard measurements of 850cm X 850cm. Kind regards Reneé
Ben S - Jul 2022
Algehele gradering
Niks besonders. Bietjie onpersoonlik.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Ben jul gasvrou, Genna-Lee was meelewend met jul besondere situasie wat jul Kaap toe gebring het toe sy jul verwelkom het. Dit was 'n privaat aangeleentheid vir julle en ons is gesteld op ons gaste se privaatheid. Ek is jammer dis as onpersoonlik beleef. Dit was vir ons 'n baie besondere situasie en ons wens vir julle die allermooiste toe.
Drie van ons gaste woonstelle bied gaste parkering in 'n netjies geteëlde afstandbeheerde motorhuis. Die vierde woonstel se parkering is reg voor die woonstel. Om een of ander rede het jul nie op jul toebedeelde plekke parkeer nie en vind jy die parkering swak. Dis vir my 'n jammerte. Min gastehuise bied die luukse van afstandbeheerde motorhuis parkering. Heelwat gaste bespreek juis hier oor die luukse van die motorhuis parkering. Ek hoop jul volgende bespreking weg van jul huis af bring vir jul groter vreug. Vriendelike groete Reneé Kritzinger
Eben S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand!
Mariete P - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam om ekstra myl te stap om verblyf gemaklik te maak.
Mr Mj P - Des 2021
Algehele gradering
Het die naweek terdeë geniet.
Zelda R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, als wat jy nodig het, gasvry, naby aan alles.
Zelda R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie en baie rustige area.
Selwyn A - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, dankie.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dit beteken regtig baie vir ons. Jul is altyd welkom Selwyn.
Wendy V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ruim eenheid en oulike gasvrou.
Etienne N - Aug 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het as 'n rusplek tussen lekker aktiwiteite.
Lees meerCarlett B - Apr 2021
Algehele gradering
Very neat and well-equipped.
Miranda E - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek.
Carol P - Mei 2021
Algehele gradering
Beautifull, clean and secure.
Annamarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige wooneenheid, goed toegerus, uitstekend geleë
Loraine C - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf met alles wat jy nodig het.
Pieter V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder die hart en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom, Marisca.
Vriendelike groete
Renee Kritzinger
Yolanda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit word baie waardeer. Jul is altyd welkom by Cape Goodness.
Kaapse groete Renee
Wilna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Stil omgewing.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dakie Wilna vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Renee.
Gerhard P - Aug 2019
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly.
Coreen M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Coreen,
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder ons hart en ons waardeer dit regtig baie. Julle is altyd welkom.
Kaapse groete,
Renee
Helena B - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Helena,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, dit word opreg waardeer! Julle is altyd welkom by Cape Goodness.
Groete,
Renee
Lindi S - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike selfsorg-eenheid in stil woonbuurt.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie Lindi. Jul was wonderlike gaste om te verwelkom. Altyd welkom hier!
Linda B - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie oornagplek vir kort besoekie aan die stad.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Linda,
Dankie vir hierdie positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is altyd welkom by Cape Goodness.
Groete,
Renee
Brynard B - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf wat goed geleeë is.
Trudy B - Des 2017
Algehele gradering
Vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige, netjiese en ontspanne atmosfeer met uiters behulpsame en bekwame personeel is dit voorwaar die moeite werd.
Cape Goodness se terugvoer
Thank you very much for this positive review, it is sincerely appreciated. Kind regards, Renee.
C.a. V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies skoon.
Martie D - Nov 2017
Algehele gradering
Veilige sentrale ligging.
Danie K - Jan 2017
Algehele gradering
Veilig en baie skoon.
Thinus V - Nov 2017
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Annemie G - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing, netjies en smaakvol ingerig met genoeg ruimte vir 'n klein gesin - 'n lushof aan die einde van 'n lang dag van verkenning van die mooiste Kaap.
Carla W - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
James S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Stefaan V - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Louise G - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Deon J - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal definitief enige tyd weer daarlangs gaan
Aston K - Feb 2015
Algehele gradering
Excellent service, very professional and very friendly staff.
Wouter B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n baie mooi plek.
Sandy & Tammi Z - Okt 2014
Algehele gradering
Perfect! We will most definitely return.
Ina B - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik!
At V - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens, ruim eenheid en netjies.
Pieter V - Apr 2013
Algehele gradering
Aangenaam ontspanne en heerlik.
Johan P - Mrt 2013
Algehele gradering
Puik waarde vir geld
Kwartus S - Sep 2013
Algehele gradering
Het baie lekker gebly!
Rika F - Jan 2013
Algehele gradering
The Name Cape Goodness say it all!!
Monine S - Apr 2012
Algehele gradering
Excellent and will definetly recommend it to anyone.
Eileen R - Okt 2012
Algehele gradering
Had a really nice stay
Christopher M - Feb 2012
Algehele gradering
A secure place and hospitable environment, well worth the money paid.
Louis H - Des 2011
Algehele gradering
It was very pleasant
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang