Cape Goodness
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede en maak van sonkrag sowel as 'n omsetterstelsel tydens beurtkrag gebruik. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete.
Verblyf word gebied in 3 stylvolle gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en suite-badkamer en kombuisie. 'n Vierde knus goedkoop woonstel is die mees onlangse toevoeging tot die gastehuis.
Daar is ook 'n swembad op die perseel, asook braaigeriewe vir elke eenheid.
Gedurende beurtkrag werk die ligte, DStv, kragpunt vir skootrekenaars en selfone enn WiFi. Daar is ook 'n gasplaat vir koffiemaak.
Cape Goodness is ideaal geleë naby die Durbanville-wynplase en Tygervallei-sentrum. Dit is ook net 'n halfuur se ry vanaf Tafelberg, die V&A Waterfront, Kirstenbosch, Paarl en Stellenbosch.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 141
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Goodness het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang