Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Goodness

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R825 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Goodness gastehuis het sonkrag en 'n omskakelaarstelsel in die geval van beurtkrag en is in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die luukse Proteavallei-woonbuurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest-bergfietsroete.

Die verblyf bestaan uit drie lugversorgde, stylvolle gaste-eenhede, almal met privaat ingange, en suite-badkamers en 'n kombuisie. 'n Vierde knus, goedkoop woonstel is ook op die perseel.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe vir elke gaste-eenheid in.

Tydens beurtkrag is daar ligte, DStv, elektrisiteitspunte vir skootrekenaars en selfone, WiFi en 'n gasplaat vir koffiemaak.

Ideaal geleë naby die Durbanville wynplase en Tygervallei Sentrum, en binne 'n halfuur se ry na Tafelberg, V&A Waterfront, Kirstenbosch, Paarl en Stellenbosch.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Shani B
Saam met vriende
5.0
Quiet, comfortable and private. Everyone went out of their way to make sure we had everything we needed to be comfortable and to enjoy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Katlego M
5.0
Excellent. I was satisfied, excellent stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nándor S
5.0
Netjies, rustige en mooi plek en omgewing. Aan te beveel! Die rustige stil omgewing met uitsig, netheid en veilige parkering vergelyk met ander onlang...
Sien meer
Apr 2024
Milanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die vakansie was wonderlik, wens ons kon langer daar bly. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer daar oorbly .
Apr 2024
Alicia S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het by baie plekke al gebly, maar Cape Goodness oortref hul self. Ek het by verre die lekkerste al gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulp...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Goodness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39047ac97a68669ef8b38c105c20e2e79baa458b92a6d05df4362f420b04d0b121df590ebacb452ce5ef98a603759c22f4d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang