Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Heritage Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Nelisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik en uitstekende diens. Dit was regtig 'n belewenis. Baie vriendelike personeel en perfekte ligging vir 'n aand in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Overall a great stay. The staff were friendly and very helpful. The hotel was great. I just think guests should be made aware of the parking situation and payment before check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Warren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Puik. Baie lekker gebly. Lekker ontbyt en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Wonderful enjoyed the character of the hotel. Room 106 was fantastic, service fantastic, the morning breakfast outstanding. Will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Oulike, karaktervolle, klein hotel met goeie diens. Nie jou gewone tipe hotel nie. Interessante kamers en kuns. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zeneldi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlik, skoon met goeie diens. Pragtige hotel en sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidell B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Perfek vir Kaapstad. Pragtige gebou, perfek geleë in Breëstraat. Pragtige kamers en badkamers, baie vriendelike diens en heerlike ontbyt. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2016

Uitstekend! Goeie diens, ligging naby goeie restaurante, lieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Good value for money hotel in the Cape Town CBD. Good value for money hotel in the Cape Town CBD. Friendly and helpful personnel. Good breakfast. However, load music late at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA148e0babdc99736d8062977fcd036bba6dd04c987a250e8abe0a732ba25c4f603cac2645bf8f7058e4a227b5e32d982c1756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 90 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.920718426674 18.418300151825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang