Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Heritage Hotel

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied 'n unieke en historiese ervaring. Ons historiese wortels lê diep, tot in die 18de eeu. Cape Heritage Hotel is 'n integrale deel van die gerestoureerde Heritage Square. Die vroegste Nederlandse en Georgiese huise is in 1771 gebou. Cape Heritage Hotel is kort daarna in 1780 gebou.

Die hotel bied 'n oorvloed moderne geriewe, terwyl dit steeds 'n ouwêreldse sjarme en karakter handhaaf. Die 17 slaapkamers (standaard, luuks en suites), is individueel ingerig om elk 'n unieke historiese karakter te beklemtoon.

Die hotel is gerieflik geleë as jy Kaapstad te voet wil verken. Die lewendige Langstraat is net 'n klipgooi weg en die V&A Waterfront en Kaapstad Internasioniale Konvensiesentrum binne stapafstand. Die hotel bied ook direkte toegang tot die sakebuurt, winkels en fynproewerskos.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Heritage Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA148e0babdc99736d8062977fcd036bba6dd04c987a250e8abe0a732ba25c4f603cac2645bf8f7058e4a227b5e32d982c1756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 90 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.920718426674 18.418300151825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang