Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Lights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie nuwerwetse huis is in die modieuse dorpie De Waterkant geleë en bied lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf sy eie privaat houtdek en balkon. De Waterkant dorpie is rustig met sy boomryke strate en elegant gerestoureerde kothuise, geniet 'n dorpsatmosfeer met 'n smaak van ou-Kaapse leefstyl.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste kan lieflike uitsigte vanaf die hoofslaapkamer se privaat balkon geniet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer, en die woonstel beskik ook oor 'n volledig toegeruste, selfstandige kombuis met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n groot eetkamer, asook 'n sitkamer met 'n TV met DStv-kanale, en 'n DVD-speler. Die huis het ook 'n gastebadkamer.

Gaste kan onthaal of ontspan op die privaat patio met uitsigte oor die hawe. Huishulp is beskikbaar, en buiten die patio beskik die huis ook oor 'n privaat tuin wat lei na 'n swembad wat omring word deur 'n houtdek met lieflike uitsigte. Die huis is veilig met 24 uur-sekuriteit en is gerieflik geleë naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loaderstraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYkrFh1R1pnpY3zuK09y6G2zaMEa4xAF1mBPCJk6vHJp4SJ1A5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 40 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9151437 18.4159644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang