Cape Nelson Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Philip & Welda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Zanne R - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly en sal Cape Nelson Guest House vir seker aanbeveel.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Ranthy P - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties, met 'n rustige omgewig.
Cape Nelson Guest House se terugvoer
Baie dankie, by ons kon jul ontmoet.
Mooi bly,
\Welda
Elize W - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike plekkie weg van die huis met maklike toegang tot alles in Kaapstad.
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Aaklig.
Lees meerCape Nelson Guest House se terugvoer
Beste Marissa, Ons is baie jammer oor jou ervaring. Vir ons is dit ontstellend, veral die ontbyt aangesien ons net altyd komplimente daarvoor kry. Ons neem kennis van jou besware en gaan verseker dat geen ander gas hierdie ondervinding het nie. Dit is so jammer dat ons nie bewus was van jou ontevredenheid tydens julle verblyf nie, dan kon ons moontlik vir jul ander reëlings getref het.
Cecile P - Nov 2015
Algehele gradering
Was baie aangenaam!
Ian W - Aug 2015
Algehele gradering
Pleasant atmosphere, top notch friendliness of the hostess with a willingness to go out of her way to meet our requirements.
Irene V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik geleë.
Christa V - Feb 2015
Algehele gradering
My verblyf was uitstekend en die gastehuis is baie goed geleë.
Limpie V - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Lekker 2-nag-wegbreek vir my en my vrou.
Jaco C - Apr 2015
Algehele gradering
Redelik aangenaam, advertensie miskien bietjie misleidend.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Mount Nelson Pad, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang