Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Nelson Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
3.6
Zanne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2018

Ons het ongelooflik lekker gebly en sal Cape Nelson Guest House vir seker aanbeveel. Welda, jy is 'n absolute fantastiese gasvrou. Die verblyf is uitstekend asook die heerlike ontbyt wat voorgesit was. Jou warm vriendelikheid en lekker gesels was heerlik. Ek sal definitief weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jul 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ranthy P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2017

Fantasties, met 'n rustige omgewig. Sal enige tyd Cape Nelson Guest House aanbeveel. Area, is baie gegoed, rustig en baie veilig. Eienaars van die gastehuis, is lieflike mense, en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Kamers is ruim, asook badkamer. Goed toegerus, met als wat jy benodig. Aangename ontbyt word daagliks bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Philip & Welda
Cape Nelson Guest House
Baie dankie, by ons kon jul ontmoet. Mooi bly, \Welda

Elize W
Kort verblyf
4.6
Apr 2016

Heerlike plekkie weg van die huis met maklike toegang tot alles in Kaapstad. Cape Nelson Gastehuis is naby die hoofstraat van Seepunt met parkering en met jou eie sleutel kan jy kom en gaan soos jy wil. Heerlike ontbyte word bedien en Welda Viljoen is 'n uitstekende, vriendelike gasvrou. Ek kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2016

Aaklig. Die kamertjie was so klein ek moes op my tas trap om van die bed af te klim. Geen yskas en slegs tee, koffie en melk vir een persoon. Ons stortkop was verkalk met net 2 strome water wat uitgedrip het. Ons het dit aangemeld maar dis nooit herstel. Nie genoeg parkering nie en ons moes 2 blokke ver in die straat parkeer- nie besonders veilig met baie gebreekte ruitglas orals in die straat. Ontbyt het my man erg siek gemaak. Nie 4 sterre of die prys werd nie

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Philip & Welda
Cape Nelson Guest House
Beste Marissa, Ons is baie jammer oor jou ervaring. Vir ons is dit ontstellend, veral die ontbyt aangesien ons net altyd komplimente daarvoor kry. Ons neem kennis van jou besware en gaan verseker dat geen ander gas hierdie ondervinding het nie. Dit is so jammer dat ons nie bewus was van jou ontevredenheid tydens julle verblyf nie, dan kon ons moontlik vir jul ander reëlings getref het.

Cecile P
1 nag
5.0
Nov 2015

Was baie aangenaam! Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjiese plekkie. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Pleasant atmosphere, top notch friendliness of the hostess with a willingness to go out of her way to meet our requirements. We were warmly received and made to feel at home from the moment we entered the Guest House. We were assisted in obtaining accommodation for an extra nights stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Kort verblyf
5.0
Jul 2015

Baie netjies en gerieflik geleë. Dit was ideaal vir die kort wegbrekie gewees met ongelooflike gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
4.4
Feb 2015

My verblyf was uitstekend en die gastehuis is baie goed geleë. Ek het baie lekker by Cape Nelson tuis gegaan. Welda is fantasties en baie gasvry! Net 'n paar minute se ry en ek was in die middestad!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Limpie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2015

'n Lekker 2-nag-wegbreek vir my en my vrou. Didi het alles baie aangenaam gemaak. Die ontbyt onder die bome was elke oggend baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Philip & Welda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Mount Nelson Pad, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a7a7f1e45274dab70776e80a59d569ea5aff7e64a880e909b9c085633024fc22ec45e444cbf0927cda342e24ce49c9af01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 18 Mount Nelson Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.912415 18.394321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang