Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Nest

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chepstowe-weg 20, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 R567 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Nest bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Tijgerhof, Milnerton. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers. Sommige kamers maak gebruik van gedeelde badkamergeriewe, terwyl ander privaat badkamers het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Al die kamers bied bykomende geriewe soos ruim studeerbanke, knus stoele, onbeperkte WiFi-toegang, USB-laaipoorte en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike sitareas met slim-TV's, 'n ten volle gemeenskaplike kombuis, 'n buiteterras, 'n eetarea en 'n balkon. Boonop is daar 'n swembad en braai, asook veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke; parkering is op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis.

Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie, aangesien dit van sonkrag gebruik maak. Vir jou verbeterde sekuriteit het al die gemeenskaplike areas en gange CCTV.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Chepstowe-weg 20, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
R630 R567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R630
R630 R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chepstowe-weg 20, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001c2449d44c55cc36d707f5891684a98060ee9ef1039c9c9f704ba791cac7fe34b7a1cd23ada25ab17fa49d76b2a4054aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 20 Chepstowe Road Tijgerhof 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8912512 18.4966242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang