Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel met 'n tuinuitsig
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n aparte ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en houtdek voor die eenheid wat perfek is indien jy graag ontbyt in die tuin wil geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.

Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Quad-kamer
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, elektroniese kluis, plafonwaaier en 'n paneelverwarmer. Al die kamers is op die grondvloer en het hul eie ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed in die dubbelkamer en 'n ekstra stapelbed in die Quad-kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.

Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuisie
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huisie bied 'n koningingrootte-bed, 'n klein badkamer met 'n stort, 'n elektroniese kluis, 'n plafonwaaier en 'n paneelverwarmer. Daar is sitplek op die groot veranda vanwaar jy die pragtige uitsigte oor Tafelberg en die natuurreservaat kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.

Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Enkelwoonstel met uitsig op Tafelberg
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Dit spog met uitstekende uitsigte oor Tafelberg en die natuurreservaat wat jou verblyf onvergeetlik sal maak. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.

Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang