Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir Cape Oasis Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jesse K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse K

Was very nice.

It was fantastic. Wolf was very helpful. I recommend this place, it is fabulous.

Malé S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malé S

Waarde vir geld.

Dit was 'n wonderlike plek. Baie rustig en familievriendelik.

Emeke S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Privaat en baie aangenaam.

Lieflike groot tuin. My hondjie kon lekker speel. Baie privaat en pragtige uitsig.

Lenard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenard D

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Baie dankie, Wolff, vir jou vriendelike ontvangs.

Juliet W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet W

Dit was baie aangenaam. Alles was beter as wat ek verwag het.

Die eienaar was 'n baie aangename man, baie vriendelik, behulpsaam. Die gastehuis was netjies. Die sig was beeldskoon en dit is in 'n baie veilige area geleë.

Elrike V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrike V

Baie lekker plek.

Eenhede skoon en netjies, lekker geriewe soos swembad, Jacuzzi en braaigeriewe.

Syra S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syra S

Was great!

The host is extremely friendly and helpful. My kids loved the fact it had a pool table, table tennis, and a jacuzzi.

Isabet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabet V

Ideale akkommodasie om Kaapstad te besigtig.

Eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Margaret E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret E

Rus en vrede.

Soms die mense in die eenheid langs my gehoor, maar dit het nooit lank of laat aangehou nie. Voëls raas te lekker en heerlik om met dit wakker te word. Ligging is perfek as jy naby die natuur wil wees vir bietjie afskakel.

Attie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Attie P

Nie waarvoor ons ons self voorberei het nie.

Beter opsie vir persone wat kontrak werk doen. Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Gordyne en vadoeke was vuil. Laat mens wonder of beddegoed skoon oorgetrek was.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

True, there was a stain on the dish-towel which you thankfully pointed out to me during check-in. I immediately replaced it with a fresh one and also apologised for this oversight, as this is not consistent with our standards. However, I find it unbalanced to question our ability to provide fresh linen for every check-in. It is clear that all our bed linen is ironed and the folded towels smell fresh.

Cape Oasis Guesthouse
Shaylene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaylene B

Wolf's Cape Oasis Guesthouse is wonderful. Great vibe, nice facilities. Really enjoyed my stay there.

Honestly, there is no other place than this place I have been to. It gives you exactly what you pay for and more. Very friendly staff. I would really recommend this place to anybody just wanting to unwind and also enjoy their space.

Fairodien S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fairodien S

Very nice place.

Its all that we have expected to be very relaxing and peaceful and very beautiful also and the host wolf he was just very great with us also we just had a very good time there.

William S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Netjies en bekostigbaar.

Voldoen aan my vereistes vir sakereis.

Thihana A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thihana A

Absolutely fantastic!

Thank you so much, Wolf. We honestly enjoyed every moment and will most definitely recommend your gem to all. Honestly, the pictures can't do his place justice. From before arriving to moment we left everything was amazing.

Adel C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel C

Dit is hondevriendelik en het 'n pragtige uitsig op Tafelberg.

Teen 'n klein ekstra fooitjie, word jou wasgoed gewas en gestryk.

Donna Lee J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Donna Lee J

Hierdie plek is beter vir 'n klein groep mense, wat gaan vir stilte.

In die cabin, die toilet is heeltemal te klein. Ek was baie ontsteld dat ons nie die Jacuzzi in die aand mag gebruik nie en dus die rede dat ek hierdie plek gekies het. So my kuier was nie wat ek verwag het nie. Die inklok was ook baie lank ek dink dis 'n mors van tyd.

Jacques C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques C

Aanvaarbaar.

Ons was nie bewus dat ons eenheid binne 'n huis is nie. Die eenheid se deur het oopgemaak op 'n openbare area wat 'n kombuis ingesluit het en vermaakarea. Ons was dankbaar dat die plek nie besig was nie en die area en kombuis nie te veel gebruik is nie.

Myrna A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna A

Amazing!

It is quiet, nice and the view of Table Mountain is brilliant.

Cleo W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo W

Just what we needed - a short stay away from home.

This a the perfect place for families with small kids. The grounds are covered with luscious grass that is perfect for playtime, the pool is just the right size for the avid swimmer. The owner made us feel right at home and we will definitely return.

Elize V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

We had a lovely evening, very private and host was very friendly.

We had privacy which is the most important thing and the host was friendly that meant alot will recommend it to all my friends and family.

Jason W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Fantasties.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad by Cape Oasis Gastehuis. Die ontvangs en gasvryheid van ons by Cape Oasis 100%. Ons wil net baie dankie sê aan Mr. Wolfgang wat uit sy pad gegaan het om ons te laat tuis voel. Wat 'n wonderlike en rustige plek vir 'n lekker wegbreeknaweek. Dankie aan almal weereens by Cape Oasis Gastehuis.

Candice V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V

Lovely.

The owner makes you feel welcome from the minute you walk in. If you need a quiet, relaxing place then this is it! Will definitely take the whole family next time.

Phillip B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang. Ons is gewys waar alles is. Die ontspanningsgeriewe is uitstekend. Netjies en skoon.

Mercia V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

My husband and I thoroughly enjoyed a short break away at Cape Oasis Guesthouse.

Wolf(gang) is a fantastic owner and manager. We had numerous conversations before checking in to make sure our stay was as comfortable as possible. Wolf welcomed us with open arms and was available for any queries, assistance and accommodations when needed. We also found ourselves having lovely conversations with him. Though the guesthouse is situated in a residential area it was completely tranquil. This is a wonderful establishment to visit with owners who are truly interested in their guests and that is not always the case at most establishments.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nathan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nathan S

Was nie 'n goeie kuier nie.

Eienaar laat jou soos 'n kind voel. Fasiliteite nie moeite werd nie. Eienaar monitor jou beweging.

Bridget J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget J

Lovely place, clean and friendly.

A lovely place to stay, clean, quiet and peaceful. Our show dogs were very welcome and enjoyed the garden. Owner very friendly and attentive, will recommend to others.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, skoon en vriendelike plek.

'n Lieflike plek om te bly, skoon, stil en rustig. Ons skouhonde was baie welkom en het die tuin geniet. Die eienaars was baie vriendelik en aandagtig. Ek sal dit aan ander mense aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vicky B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B

It was the most relaxing and fun stay.

Our stay was amazing, we had so much fun. The service was great and we never had any issues with our stay. The view is amazing and so is the garden and pool area. Would definitely go back for a month or two if I could.

Steve K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve K

Spacious. Convenient. Value for money.

I've already recommend it to my friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim. Gerieflik. Waarde vir geld.

Ek het dit reeds aan my vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kevin O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O

Great value for money, nicely situated, clean with good amenities, friendly and helpful owner/manager.

See stars.

Philiswa R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philiswa R

Fabulous.

The owner was very kind and we will visit Cape Oasis Guesthouse again.

Elna S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Dit was aanvaarbaar.

Slaap- en badgeriewe was okay, maar die kombuis was baie vuil. Ons moes vadoeke gaan koop om te gebruik. Dit was erg grillerig. Geen drinkglase nie. Ons moes koffiebekers of wynglase gebruik om koeldrank te drink.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

Points taken, but I really wished you would have told me when you stayed with us and not only thereafter. All those things could have been rectified instantly which would have made your stay more enjoyable and myself also more content. As important as criticism is, it really helps to voice it as soon as possible since we stock a lot of supplies and otherwise organize them immediately.

Cape Oasis Guesthouse
Liezl D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D

Heerlike verblyf met fantastiese uitsig op Tafelberg.

Gemaklike akkommodasie met puik diens, Waarde vir geld. Baie rustig en ontspannend.

Grant M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grant M

Weekend stay.

The stay was great. Just one thing is the parking area for your cars. Even in the garage or locked gate.

Duncan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan S

Asemrowende uitsig en lekker kamer in 'n goeie area.

Baie vriendelike hulp ontvang van hulle af, pragtige uitsig op die berge ens. wat baie naby aan Bloubergstrand is, baie goeie verblyf vir goeie tyd.

Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrikus Paulus Antonius J

Die huisie was een teenvaller, die ligging is mooi, die gasheer vriendelik.

Die huisie was bietjie lendelam. Die venster van die badkamer kon nie toe nie. Die deur van die TV-kas het uitgeval, die skuifdeur van die badkamer het amper uitgeval. Toe ons aangekom het was daar 2 karre van 'n armed response unit. Daar was een alarm en hulle kon die eienaar nie kontak nie. Ons het ook nie kontak kan kry met die eienaar. Die webtuiste het dit vinnig opgelos. Die eienaar was daarna baie vriendelik en het ons gewys waar ons kan ontbyt ens.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

Hello Erik,
Your arrival after-hours would have been way less surprising if you had answered one of my emails inquiring about your check-in time. Alternatively, you could have phoned me from your South African cell number. Luckily I was on the premises when you arrived at our guesthouse which was pure coincidence. Unfortunately, there was a false alarm and our security service arrived promptly, which is understandably an odd introduction, but at least it could have given you peace of mind that our security is up to speed.
True that the hinges of the TV cabinet were kind of loose and I fastened them immediately. I also fixed the sliding door to the bathroom which was just de-railed. The window can be closed and I would have assisted you if you asked. Seeing as the cabin is reasonably priced in a prime location, and thus very popular, we have sometimes very little time to attend to wear and tear maintenance which was the case on your arrival since somebody else just checked-out on the same day.
On your departure, I had the feeling that you still enjoyed your stay and I wished it would have reflected a little more on your review.
Kind Regards,
Wolf

Cape Oasis Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marieta V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Netjies en skoon.

Die verblyf is skoon en netjies. Veilig. Ons het net nie daarvan gehou dat die voertuig buite op straat moet staan nie, alhoewel eienaar gesê het dis veilig. Die TV in die slaapkamer het ons gepla deur die nag, moes heeltemal uitplug. Geen gordyne voor die klein vensters in die slaapkamer nie so dit is vanaf vroegoggend lig in kamer.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

Our TV's can be switched off with a switch like any other TV, so no need to unplug it.

Our guest cars don't have to park in the street but off-street, as advertised, in our driveways which is camera supervised with CCTV. One of our own cars park there too, this is because we know how safe it is.

North-west facing high-level windows don't get a lot of light in the morning but we will look into a solution to keep the bedroom darker in those early summer mornings.

Cape Oasis Guesthouse
Emelia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia V

What a beautiful place to be and so quiet.

We really enjoyed the sounds of nature and great hospitality. Stunning living quarters. Very safe and secure. Cant wait to go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige plek om te wees en dis lekker stil.

Ons het baie lekker gebly en die natuurgeluide en gasvryheid geniet. Stunning leefarea. Baie veilige en kan nie wag om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Taryne J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Taryne J

Amazing, quiet venue for a relaxed weekend away.

Greeted by the owner himself, and everything was explained to us, whether it was about the facilities available or any other enquiries. We had the freedom to use the facilities whenever. Destination is close to the shopping center, so it was easy to get Croce rides, etc. Good customer service and overall experience. Will definitely go again.

Geraldine V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V

Ideaal vir oornag verblyf.

Skoon en netjies.

Diana B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B

Sal beslis aanbeveel.

Eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het met aankoms klaar tuis gevoel. Eenheid skoon en netjies en sentraal geleë met winkels naby. Uitsig oor Tafelberg was asemrowend.

Flip O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip O

Diens was goed en blyplek.

Blyplek skoon en netjies en goed geleë.

Teresa B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B

Dit was 'n plesier om daar te bly en sal beslis weer daar bly.

Die uitsig, personeel en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, akkommodasie ens. was baie netjies. Net gevind die houthuis se badkamer is bietjie klein.

Rina S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Vreeslik lekker. Skoon en netjies.

Die plek was baie skoon en netjies. Wolfgang laat jou onmiddellik tuis voel en is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daarheen gaan.

Marita C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita C

Dit was heerlik, rustig en baie privaat.

Ek sal definitief weer gaan. Dit was heerlik, die atmosfeer was awesome. Alles baie fyn afgerond. Baie privaat ook. Baie dankie Cape Oasis Guesthouse vir alles!

Alvezo J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alvezo J

Wonderful place.

It's a wonderful place to be. Everything was great, I was just a little bit worried about my car that was standing outside but we enjoyed ourselves. Thanks for a great time.

Malebelo M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malebelo M

We enjoyed our stay, and the service given was okay.

Will recommend it to friends and family.

Frederick C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Frederick C

Netjies en goed geleë, maar kan verbeter.

Ons was ingeboek in die cabin. Dis heel netjies, maar ons het probleme met die water gehad. Vat ongeveer 3 min voor daar warm water is en in 'n stad waar waterbeperkings is, moet dit verbeter. Die krane lek deur en moet baie styf toegedraai word. Die badkamer is geweldig klein en groterige mense gaan sukkel daar binne. My voertuig moes onbeskermd in die straat staan. Die res van die gastehuis lyk heel netjies ... pragtige tuin. Daar kort 'n tafel of iets om jou los goed op te pak in die cabin. Als moes op die vloer gepak word.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

The bathroom in the cabin is small but the shower is standard-size. We don't have a table inside but on the veranda. The taps were indeed worn out and were replaced right after your stay. We asked you to use the provided bucket to catch the water till the hot water arrives in the shower. This water will be used for cleaning in the guesthouse. The cabin is one of our first units which has been alternated to a grey-water flush system. With the help of our guests, we don't use any tap-water for toilets any longer in the whole guesthouse. Our average for the last month was only 56l per head which is way under the targeted 87l for Cape Town Metropolitan. For years we try to save as much electricity and water as possible.
We operate for 15 years and in this time not 1 single car was stolen on our premises. Our overall security is very good since I live with my family on the premises and we are pro-active about our and our guest's security. All driveways are supervised by CCTV as well.

Cape Oasis Guesthouse
Charmaine C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

As 'n mens se bed lekker slaap, maak dit alles die moeite werd!

Baie dankie vir die gasvryheid. Die skoon beddens en handdoeke. Die jacuzzi was awesome. Sien julle weer!

Christoff V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V

Excellent diens, regtig baie mooi omgewing.

Gemaklik en skoon goeie waarde vir jou geld. Well done!

Jordina B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordina B

Netjies en rustig.

Baie netjies, privaat en rustig. Net 'n paar minute se ry na die stad en ander strande.

Joke Ca N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joke Ca N

Sentraal geleë met vriendelike mense en 'n fantastiese uitsig.

Die lodge en volledig toegeruste kombuis was 'n verrassing. Die helderskoon swembad was baie verfrissend en die borrelbad 'n verrassing. Mnr Wolfgang Haslinger was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig van Tafelberg was asemrowend. Die verblyf was ook sentraal geleë met al die winkels naby, wat benodig word. Indien ons weer die Wes-Kaap sal besoek, sal ek weer Cape Oasis as verblyf kies. Die Kaap was 'n belewenis met baie mooi uitsigte. Dankie ook aan LekkeSlaap vir vinnige diens.

Sharlene H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene H

Very nice please, clean, tidy and safe.

Please see our rating.

Gizelle G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gizelle G

Gerieflik en bekostigbaar.

'n Goeie plek as jy iets maklik en eenvoudig soek. Skoon en in 'n pragtige plek.

Estelle P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P

Rustig en mooi. Vriendelike ontvangs.

Die verblyf was baie lekker en rustig. Dit wat netjies en skoon.

Sandra A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra A

Lekker.

Baie netjies, goeie en vriendelike diens.

Vernice S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernice S

Baie eenvoudig maar voldoende.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik vanaf die intrapslag. Die verblyf is eenvoudig, maar bevat alles wat mens benodig. Ons het slegs daar geslaap omdat ons elke dag besig was met aktiwiteite en daarvoor was dit perfek. Dit is lekker naby aan Kaapstad en Bloubergstrand.

Retha M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Retha M

Dit is veilig en gerieflik naby alles, Bloubergstrand en Melkbosstrand.

Dit was gerieflik naby alles, Bloubergstrand en Melkbosstrand. Wonderlike uitsig oor Flamingovlei en Tafelberg. Was nie glad nie impressed met die eenheid nie, 'n bietjie aandag is dringend nodig en skoonmaakdienste moet ook dringend na gekyk word. Het die idee gekry ons was nie welkom nie.

Louis M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louis M

Sal weer daar gaan bly.

Sien gerus die sterre.

Gerhard H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard H

Aaklig.

Dit word geadverteer as 'n "cottage", maar dis 'n Wendy-huis wat afgeskort is met 'n toilet en stort en wasbak. As jy op toilet sit kan deur nie eers toegemaak word nie. Daar is geen spasie nie. Die bedding is verouderde en daar is geen insolasie. Hulle gee 1 baie dun duvet en ons het omtrent koud gekry. Die kombuis is 'n gesamentlike kombuis wat jy met ander deel so ook die TV. Ons kon nie slaap daardie aand nie was vol bytmerke. Het die oggend 05:00 uitgeboek a.g.v. die omstandighede. Sal dit geensins vir mense aanbeveel nie.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

The unit is advertised as Lodge (cabin) and the photos of the interior and exterior clearly show a wooden house. The bathroom is small with a normal size shower and a sliding door which can be closed when sitting on the toilet.
There was an extra duvet in the wardrobe which hasn't been touched and a TV in the cupboard in front of the bed. Furthermore there is a panel heater next to the bed. Our high quality mattresses are only 2 years old.
The self-catering kitchen next to the kitchen is indeed shared with only 1! more room. This is also clearly stated in the description of the room.

Cape Oasis Guesthouse
Jannemieke V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannemieke V

Verwagtinge oortref.

Slaapplek, badkamers en kombuis in goeie werkende toestand en mooi skoon. Dit was baie aangename verblyf.

Adél E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adél E

Verblyf was goed.

Bevredigend. Sal net aanbeveel dat die kamer 'n yskassie en ketel ook moet hê. Verder was als skoon en netjies.

Erwin G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin G

Baie aangenaam.

Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie rustig. Ek het reeds my volgende besoek bespreek.

Magda L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L

Sonder fieterjasies.

Ek het baie lekker gebly. Geen opdringerige personeel nie. Kon kom en gaan soos wat ek wil. Chalet was skoon en gemaklik. Goeie waarde gewees vir geld. Rustige ligging langs die Flamingovlei met die mooiste uitsig op Tafelberg.

Valda J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valda J

Dit was rustig en daar was geen steurnisse nie.

Waarde vir geld, die kliëntediens was baie gasvry en verwelkomend. Ons het dit baie geniet. Weg van die gejaag van elke dag.

Mervyn T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn T

Good value for money and very central.

Wolfgang was very friendly and accomodating. Was a bit concerned about the car parked in driveway at night, but this appears to be a very low crime area with good security patrols. Overall stay was good.

Helen W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen W

Baie rustige omgewing, verblyf is beslis nie luuks nie.

Die kamers is minimaal gemeubileer en kort beslis aandag. Maar vir die geld wat jy betaal kan jy seker nie verwag om in luukse te lewe nie. Daar is ook ander doendinge soos 'n warm water swembad, pooltafel ens. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir mense wat nie-rokers is en wat vir goedkoop weg wil breek.

Cape Oasis Guesthouse se terugvoer

We also welcome smokers but we can´t allow smoking in the guesthouse for obvious reasons. Even though I addressed that clearly at check-in this hasn't been respected unfortunately. We have garden equipment in front of each room and protected communal areas with garden equipment where one can smoke day and night.

This particular room has even DStv which we don't advertise and it was freshly painted.

Cape Oasis Guesthouse
Elmarie T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T

Skoon, maar kan bietjie meer modern gemaak word.

Daar is baie, baie potensiaal. Kan 'n top-gastehuis word as dit 'n bietjie mooi en modern gemaak word.

Michelle D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle D

Gemiddeld.

Gastekamers nie klankdig nie, baie raserig as ander gaste kosmaak of met mekaar gesels, of selfs die toilet gebruik.

Deon G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Deon G

Van die intrapslag was ons ontevrede.

Die plek is REGTIG nie op standaard nie, en ons was baie teleurgesteld met ons keuse. Sal dit nie aanbeveel nie! Met ons aankoms het ons vir ongeveer 15 min gesukkel om te kan inkom. Daar is geen klokkie by die hek nie en die persoon binne se selfoon was onbereikbaak. Ons het met 'n getoet uiteindelik hulle aandag getrek en daar is vir ons oopgemaak. Die eenheid waarin ons was is beslis sub-standaard en ek gaan my rede daarvoor so vlugtig verskaf. Ek het heelwat foto's geneem as bewys van wat ek sê. 1. Die bed was onaantreklik met die onderste grys laken as enigste bedekking oor die matras. Daar was twee opgerolde enkelbed duvets en dus 'n baie ongemaklike situasie as twee mense langs mekaar slaap. 2. Die kragproppe in die kombuis het nie gewerk nie en dus was die yskas af en kon die ketel nie gebruik word nie. Die enigste elektriese punt wat gewerk het was die van die TV en agter die bed van die bedlampies waarvan die een ook nie gewerk het nie. Ek moes my selfoonlaaier by die TV-kragpunt inprop wat agter die TV was ongeveer 2 meter bo die grond en dit het toe later uitgeval en my selfoon gebreek. 3. Daar was slegs 'n klein bietjie suiker met geen koffie, tee of enige iets anders soos ons gewoond is by gastehuise is nie. 4. Daar was 'n gewone binnedeur ("hollowcore") na die eenheid langsaan waar daar laat die aand mense ingekom het en tot in die vroeë oggendure gerumoer het. 5. Die algemene netheid en afwerking van die plek laat veel te wense oor en ek sal niemand aanraai om daar te bly nie.

Cornea S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornea S

Baie lekker en gerieflik gebly.

Baie gerieflik en alles tot ons beskikking. Werklik aanbeveel vir volgende persone. Vriendelike en behulpsame personeel.

Barbara C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C

Excellent stay

Everything was very good.

Nicola P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola P

Dis sentraal geleë en perfek vir reisigers wat nie 5-ster slaapplek soek nie.

Ons het dit vreeslik geniet en sal verseker weer gaan. Die plek bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg.

Monty M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monty M

Baie goed geleë om omgewing te verken.

Baie aangename en behulpsame eienaar, sal net aanbeveel dat na veiliger parkering gekyk word. Tans is parkering op straat. Goed geleë vir voëlkykers aangesien eiendom grens aan natuurreservaat.

Yolanda W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Heerlik

Was baie lekker en gerieflik. Ond het net geslaap, kan nie ons uitspreek oor die braaigeriewe, ens. nie, maar sal altyd terugggaan!

Jan N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Ons het slegs een nag oorgeslaap, maar alles was op hul plek en netjies.

Ons was heel in ons skik met Cape Oasis Gastehuis. Die plekkie was geskik en netjies. Dit was maklik om te kry en naby restaurante en winkels. Die eienaar (Wolfgang) is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Sophy B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophy B

I truly enjoyed staying at Cape Oasis, it is a very nice place.

I don't know Cape Town and it was my first time visiting this city, but the owner of Cape Oasis made it simply for me to get to know the area. I truly appreciated that.

Levern B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Levern B

We enjoyed it very much.

Even though it was cold, the room was very warm as there was underfloor heating and a panel heater. The place was perfect.

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang