Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Jesse K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Was very nice. It was fantastic. Wolf was very helpful. I recommend this place, it is fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malé S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Dit was 'n wonderlike plek. Baie rustig en familievriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emeke S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Privaat en baie aangenaam. Lieflike groot tuin. My hondjie kon lekker speel. Baie privaat en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Baie dankie, Wolff, vir jou vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Dit was baie aangenaam. Alles was beter as wat ek verwag het. Die eienaar was 'n baie aangename man, baie vriendelik, behulpsaam. Die gastehuis was netjies. Die sig was beeldskoon en dit is in 'n baie veilige area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrike V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker plek. Eenhede skoon en netjies, lekker geriewe soos swembad, Jacuzzi en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Syra S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Was great! The host is extremely friendly and helpful. My kids loved the fact it had a pool table, table tennis, and a jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Ideale akkommodasie om Kaapstad te besigtig. Eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret E
Lang verblyf
4.2
Sep 2023

Rus en vrede. Soms die mense in die eenheid langs my gehoor, maar dit het nooit lank of laat aangehou nie. Voëls raas te lekker en heerlik om met dit wakker te word. Ligging is perfek as jy naby die natuur wil wees vir bietjie afskakel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Attie P
Kort verblyf
2.8
Nov 2023

Nie waarvoor ons ons self voorberei het nie. Beter opsie vir persone wat kontrak werk doen. Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Gordyne en vadoeke was vuil. Laat mens wonder of beddegoed skoon oorgetrek was.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Wolfgang
Cape Oasis Guesthouse
True, there was a stain on the dish-towel which you thankfully pointed out to me during check-in. I immediately replaced it with a fresh one and also apologised for this oversight, as this is not consistent with our standards. However, I find it unbalanced to question our ability to provide fresh linen for every check-in. It is clear that all our bed linen is ironed and the folded towels smell fresh.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang