Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Oasis bied jou verskeie moontlikhede om te ontspan en 'n heerlike vakansie in Kaapstad deur te bring. Cape Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat, wat ook Flamingo Vlei genoem word vanweë sy verstommende voëlbewoning en uitstekende watersportmoontlikhede.

Verblyf word in 6 kamers en eenhede gebied. Al die kamers het direkte toegang tot die tuin, met sy verhitte swembad en Jacuzzi. Die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer, 'n elektroniese kluis, plafonwaaier en paneelverwarmer in.

Die eiendom bied ook 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea, Jacuzzi, sonverhitte swembad, pooltafel, en WiFi is ook beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien en sal op versoek vervang word. Parkeerplek van die straat af wat nie omhein is nie, is voor die gastehuis beskikbaar.

Cape Oasis is noord van Tafelberg geleë, ongeveer 20 minute se ry vanaf die middestad. Die gastehuis bestaan uit verskeie geboue, van ver af sal gaste sy landmerk, die windpomphuis, kan sien.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir Cape Oasis Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Oasis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang