Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Paradise Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeuwenhofweg 48, Higgovale, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Cape Paradise-lodge sit hoog bo die stil woonbuurt Higgovale. Begin jou verkenningstogte van Kaapstad hier teen die hange van Tafelberg. Die vriendelike gashere sal jou sommer tuis laat voel en die ervaring hê om jou avonture in die Moederstad vlot van begin tot einde te laat verloop. 'n Sentrale ligging gekombineer met skoon en gerieflike geriewe in 'n stil en veilige woonbuurt maak hierdie B&B-lodge in Kaapstad die ideale basis vir eerstekeerbesoekers. Restaurante en kroeë is stapafstand in Kloofstraat geleë.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat 2 volwassenes en 2 selfsorgwoonstelle kan akkommodeer. Elke gasteslaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Hulle het ook almal toegang tot hul eie balkon met 'n uitsig oor die stad en Tafelbaai. Die Kameelperd-kamer het nie 'n balkon nie, maar 'n uitsig oor Tafelberg deur die venster, en dit het toegang tot die sondek, net 'n paar tree van die kamerdeur af.

Boonop is 2 luukse selfsorgwoonstelle in 'n Kaaps-Hollandse Huis in Cape Paradise Lodge se tuin geleë. Die Buffalo-woonstel het twee slaapkamers - een koninggrootte- en een met 2 enkelbeddens - met 'n badkamer om vir al vier gaste te deel. The Rock Apartment is 'n 1 slaapkamer woonstel. Albei woonstelle het 'n stoep.

Daar is baie om te sien in Kaapstad, so 'n goeie begin vir die dag is noodsaaklik. Gaste wat in die gastekamers van die lodge bly, word voorsien van 'n warm ontbyt van jou keuse saam met 'n verskeidenheid graankos, vrugte, brood, konfyt en sappe. Die warm ontbyt word op jou bestelling voorberei. In die winter kan jy jou ontbyt en 'n stomende koppie koffie geniet terwyl die kaggel jou warm en gemaklik hou.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Leeuwenhofweg 48, Higgovale, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Paradise Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeuwenhofweg 48, Higgovale, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41f010005cd29b67f970154de9eca6e871addd5378c63291411389bcd8cb8f8f594ca6e0e6df616d098bcbc8d28f631e51c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 48 Leeuwenhof Road Higgovale, Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.939834618907 18.402828785876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang