Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Pillars Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige plek. Vriendelike diens, sal weer daar kom bly. Pragtige kamer met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Cape Pillars Boutique Guesthouse
Goeie môre Anita, baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer. Ons is so bly ons kon julle verblyf aangenaam maak. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by Cape Pillars. Dit is altyd lekker om ons gaste gelukkig te sien. Groete van huis tot huis. Die Cape Pillars Span

Marc O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Exceptional service, rooms and meals. We would have liked to have selected 6 stars, unfortunately there were only 5 available to select. Cape Pillars Boutique really went out of their way in every aspect of our stay, they exceeded our expectations and I have no reservations in recommending them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Cape Pillars Boutique Guesthouse
Thank you so much for the positive feedback Marc. We always strive to give our guests the best possible experience at our guesthouse and are glad that we were able to succeed. We are looking forward to your next visit. Kind regards Heidi, Anja and the Cape Pillars team.

Inge D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Pleasant stay, great bed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lo-may L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Gemaklik en gasvry. Ons sal vir seker weer by Cape Pillars bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Cape Pillars Boutique Guesthouse
Beste Lo-may, Dit was so lekker om julle by ons te verwelkom. Ons hoop waarlik julle kan volgende keer langer kuier en dan by die ontspanningsfasiliteite van Cape Pillars uitkom! Vriendelike groete, Die Cape Pillars Span

Vincent B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Ruim, luukse verblyf in 'n stil omgewing. Cape Pillars bied ruim en luukse verblyf in 'n stil omgewing. Die diens en ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Cape Pillars Boutique Guesthouse
Dit was so lekker om julle te ontmoet, dankie vir die mooi gedagte van waardering. Dit is ons passie en plesier om aangename gaste te ontmoet en nie vir altyd totsiens te se nie Ons weet daardie waterblommetjies gaan lekker smaak, ek het sommer gesien daar is `n plan mee-`n stukkie van die boland, Hoop on sien julle gou weer Vriendelike Groete Monica & Die Cape Pillars Span

Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Pragtige plek. Ruim kamer en vriendelike mense. Maak gerus gebruik van die gastehuis. Pragtig. Ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 9, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef45f98bccebd16f8c4063e1e44610751e5a062f65a4c3bbd3e17713efe209b48c0c9b242907d426d2e306dd3fc0d9db050f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8423299 18.6498199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang