Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Point Mountain Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cape Point Mountain Cottage is in 'n natuurbewarea aan die Kaapse Skiereiland, Castle Rock, geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg en is 'n rustige toevlugsoord.

Dié kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n see-uitsig en 'n kaggel. Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel, stoof, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis maak van sonkrag gebruik. Daar is gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Cape Point Mountain Cottage is naby Simonstad waar gaste plaaslike restaurante en winkels kan verken. Gewilde besienswaardighede sluit Tafelberg en Bouldersstrand net 5 km ver en Kaappunt Natuurreservaat net 4 km ver in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Point Mountain Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43feffd4102978a0f25f59402fc0e1b7db6f1829d818fdee00e99c059c14620d3cccb5c38ce88e474961f54cbf08cc284f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Main Road Castle Rock 7997 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.246872872961 18.474246792172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang