Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Riviera Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Glynn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Great. Fantastic, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette N
Kort verblyf
5.0
Des 2016

Ons is op die hande gedra! Van ons aankoms af was almal vriendelik en professioneel. Die kamers was pragtig en gerieflik en ons het onmiddelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulindi K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2016

Definitief akkommodasie wat ek weer sal gebruik. Was net 'n een nag sakebesoek, maar ek was aangenaam verras met die voorkoms, netheid en heerlike ontbyt. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9f0a7055b38c70f208b25f069f698fa8d70e3e4bfabe06433abf10b1efbe78b0af4e3f19716e5101467f6e7a243cc1b4bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Belvedere Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9392799 18.41132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang