Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Riviera Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cape Riviera Guest House is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van die luukse woonbuurt Oranjezicht Kaapstad geleë en bied luukse verblyf vir die oordeelkundige gas. Die omgewing van Oranjezicht is 'n pragtige en luukse area wat naby baie van Kaapstad se bekende besienswaardighede geleë is.

Elkeen van die kamers is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, 'n kroegie, 'n komplimentêre koffie-/teeskinkbord, haardroërs, 'n persoonlike kluis, 'n internetverbinding en satelliet-TV. Vriendelike, persoonlike diens verseker 'n gemaklike en onvergeetlike verblyf.

Vir jou ontspanning kan jy in die tuin onder die palmbome rus of 'n duik in die nege meter lange swembad neem.

Cape Riviera bied ook dagkonferensiegeriewe vir 'n maksimum van 15 mense, insluitend alle standaardtoerusting. Pakkette kan middagetes insluit.

Ander besienswaardighede soos Kaappunt, Chapmans Peak-rylaan, Hermanus (vir seisoenale walviskyk), die Wynlande en die Kirstenbosch-tuine kan binne 'n halfuur tot 'n uur se ry bereik word tydens jou vakansie in Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Cape Riviera Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Riviera Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9f0a7055b38c70f208b25f069f698fa8d70e3e4bfabe06433abf10b1efbe78b0af4e3f19716e5101467f6e7a243cc1b4bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Belvedere Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9392799 18.41132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang