Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cape Riviera Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n entjie se ry vanaf die Kaap se bekende besienswaardighede geleë.

Elkeen van die kamers is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, 'n kroegie, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, 'n persoonlike kluis, internettoegang en satelliet-TV. Vriendelike en persoonlike diens verseker 'n gerieflike en onvergeetlike verblyf.

Vir jou ontspanning kan gaste in die tuin onder die palmbome ontspan of in die 9 m lange swembad swem.

Cape Riviera bied ook dagkonferensiegeriewe vir 'n maksimum van 15 mense, insluitend alle standaardtoerusting. Pakkette kan middagetes insluit.

Besienswaardighede soos Kaappunt, Chapman's Peak Drive, Hermanus (vir seisoenale walviskyk), die wynlande en Kirstenbosch-tuine kan binne 'n halfuur se ry bereik word

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Riviera Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30717b781bed2f8de54e98247e27c57c867f5f3ef06833c35cab81003bad70df3ae55925962843ef4f73065dfa04b0811e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Belvedere Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9392799 18.41132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456