Cape Riviera Guesthouse
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry vanaf die Kaap se bekende besienswaardighede geleë.
Elk van die kamers is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, 'n kroegie, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, 'n persoonlike kluis, internetverbinding en satelliet TV. Vriendelike en persoonlike diens verseker gemaklike en onvergeetlike verblyf.
Vir jou ontspanning kan gaste in die tuin onder die palmbome rus of swem in die 9 m lange swembad.
Cape Riviera bied ook dag-konferensiegeriewe vir 'n maksimum van 15 mense, insluitend alle standaard toerusting. Pakkette kan middagetes insluit.
Besienswaardighede soos Kaappunt, Chapman's Peak-rylaan, Hermanus (vir seisoenale walviskyk), die wynlande, en Kirstenbosch se tuine kan binne 'n halfuur se ry bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Riviera Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belvederelaan 31, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang