Cape Robin Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Robin Guesthouse is in 'n stil straat in die hartjie van Greytown geleë en bied gerieflike verblyf in 6 opgeknapte eenhede.
Elke eenheid is keurig ingerig en rook is verbode. WiFi is beskikbaar en die wagwoord word op die inklokdatum voorsien. Daar is koffie, tee, suiker, melk, seep, badhanddoeke, 'n verwarmer en/of 'n waaier in elke eenheid. 'n Kombuisie met basiese selfsorggeriewe is ook in elke eenheid beskikbaar. Daar is sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek.
Greytown het verskeie doendinge en besienswaardighede soos, voetslaanroetes en die Greytown Museum. Die St. Cathryn's Gholfbaan is sowat 25 minute hiervandaan en die Umvoti-vlei Natuurreservaat is 13,4 km ver. Die Albert Falls-dam is 65,2 km vanaf Cape Robin Guesthouse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cape Robin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greytown KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang