Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Robin Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik rustig, netjies en baie gasvry. Anita is dierbaar en het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig. Ja, baie. Die plek is netjies en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome stay. Amazing tranquil place with beautiful owners who were helpful, kind, and really warm-hearted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Presies waarna ons opsoek was, verras met die lekker matras. Heerlik geslaap. Presies waarna ons opsoek was vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ons is vriendelik ontvang en die plekkies was netjies. Dit was 'n heerlike kuier! Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Sal graag weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pleasant and very clean. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martienet U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Regte-egte plattelandse kuier. Leipoldtville het ons so beïndruk. Dis 'n pragtige en netjiese dorpie, met lekker mense. Die gastehuis is so lekker ingerig en netjies. Ons het Anita se gasvryheid so geniet en waardeer. Ons het lekker op die stoep gekuier. Die tuin met die baie voëls was vir ons 'n groot lekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Stil en rustig. Baie netjiese plek, mooi tuin en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Heerlike stil wegbreek. Het heerlik gebly en ook uitstekende diens ontvang, sal definitief weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjies, goed ingerig en rustig. Ek sal Cape Robin beslis aanbeveel. Plekkie is netjies en het alles wat benodig word. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en het verseker dat ons verblyf werklik aangenaam was. In die blomseisoen sal ons beslis weer daar 'n paar nagte oorbly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0Mjg4NmM2LWEzY2QtNGUyOC05YzgxLWMzYjYzNmM0ZjdkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Main Road Leipoldtville 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.223960987556 18.478804466271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang