Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Robin Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Cape Robin Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Amanda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Heerlik rustig, netjies en baie gasvry.

Anita is dierbaar en het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees.

Alida V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Stil en rustig.

Ja, baie. Die plek is netjies en lekker privaat.

Gerry J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Awesome stay.

Amazing tranquil place with beautiful owners who were helpful, kind, and really warm-hearted.

Martin V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Presies waarna ons opsoek was, verras met die lekker matras. Heerlik geslaap.

Presies waarna ons opsoek was vir oornag.

Mariska D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Ons is vriendelik ontvang en die plekkies was netjies.

Dit was 'n heerlike kuier! Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Sal graag weer daar tuis gaan.

Michelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pleasant and very clean.

Will definitely stay there again.

Martienet U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martienet U

Regte-egte plattelandse kuier.

Leipoldtville het ons so beïndruk. Dis 'n pragtige en netjiese dorpie, met lekker mense. Die gastehuis is so lekker ingerig en netjies. Ons het Anita se gasvryheid so geniet en waardeer. Ons het lekker op die stoep gekuier. Die tuin met die baie voëls was vir ons 'n groot lekkerte.

Stephan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Stil en rustig.

Baie netjiese plek, mooi tuin en baie rustig.

Phillip D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D

Heerlike stil wegbreek.

Het heerlik gebly en ook uitstekende diens ontvang, sal definitief weer kom bly.

Eleta G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Netjies, goed ingerig en rustig.

Ek sal Cape Robin beslis aanbeveel. Plekkie is netjies en het alles wat benodig word. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en het verseker dat ons verblyf werklik aangenaam was. In die blomseisoen sal ons beslis weer daar 'n paar nagte oorbly. Dankie!

Marianne R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

A peaceful place.

We had a great stay. Can recommend it.

Ulla S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulla S

Uiters netjies en knus.

Goed ingerig en gerieflik. Beddens en beddegoed baie goed.

Neels B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

Baie lekker oorgebly!

Mooi plek en dorp, alles wat ons nodig gehad het.

Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goeie waarde vir geld en gawe gasvrou.

Ons het baie gemaklik gebly in die kompakte kothuis in die agterplaas van dié gastehuis en die gawe gasvrou was bereid om op kort kennisgewing 'n heerlike ontbyt voor te sit. Die feit dat die badkamer en toilet deel vorm van die kothuis se slaapkamer kan dalk sommige mense pla, maar vir ons was dit nie 'n probleem nie. Die kombuisgedeelte is goed toegerus en daar was melk in die yskas, koffie en tee en selfs beskuit.

Wihan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan S

Wonderlike gasvrou, ideaal vir 'n roadtrip deur klein plattelandse dorpies met stofpaaie en geen huisnommers.

Sien sterre.

Gerda J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Rus en vrede.

Elegante verblyf Weskus-styl. Vir die persoon, life vir natuur, braai en rustigheid. Die akkommodasie is goed toegerus. Die eienaar, Anita, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Blue Peter (Cape Robin) definitief aan beveel.

Brigitte H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte H

Rustige plekkie naby Lambertsbaai.

Skoon en veilig met baie vriendelikke diens!

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maureen K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen K

Baie billike, netjiese akkommodasie in rustige omgewing.

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0Mjg4NmM2LWEzY2QtNGUyOC05YzgxLWMzYjYzNmM0ZjdkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Main Road Leipoldtville 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.223960987556 18.478804466271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang