Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Robin Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Robin Guesthouse word deur die eienaar bestuur en is in Leipoldtville, in die Wes-Kaap, geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, op pad na Namakwaland of ander bestemmings.

Verblyf by Cape Robin Gastehuis bestaan uit 2 kamers in die hoofhuis en 'n woonstel op die perseel. Die eerste 2 kamers in die huis is toegerus met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die woonstel het ook 2 enkelbeddens en sluit 'n kombuisie vir selfsorgdoeleindes in.

Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n heerlike ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe om van gebruik te maak, en daar is veilige parkeerplek vir voertuie ook beskikbaar. Cape Robin Guesthouse is 28 kilometer se ry vanaf Lambertsbaai en 18 kilometer vanaf Elandsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Cape Robin Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Robin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0Mjg4NmM2LWEzY2QtNGUyOC05YzgxLWMzYjYzNmM0ZjdkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Main Road Leipoldtville 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.223960987556 18.478804466271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang