Cape Robin's B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronn-straat 9, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Robin's B&B is in 'n stil woonbuurt in Swellendam geleë en bied gerieflike verblyf met 'n komplimentêre kontinentale ontbyt.
Die eenheid met 'n privaat ingang lei na 'n tuin en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Verder is daar 'n kroegyskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in die eenheid beskikbaar (geen TV). Ons plekkie herinner aan die nessie van' n janfrederik - klein, maar netjies en gerieflik. Veilige parkeerplek is agter 'n veiligheidsheining beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n sonkrag-en batterystelsel en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Swellendam bied verskeie aktiwiteite soos bessiepluk, voetslaan, plaaslike likeur proe, kunsgalerye, fietsry, visvang en gholf. Gaste kan nasionale gedenkwaardighede, die Drostdy-museum, die Sulina Faerie-galery, die Bontebok Nasionale Park of die Marloth-natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bronn-straat 9, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Robin's B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronn-straat 9, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang