Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Sands C2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Cape Sands C2
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mientjie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mientjie G

Asemrowende uitsig, naby swemstrand, ruim leefarea, kamers en badkamers, ten volle toegerus.

Dit is verkieslik dat jy vervoer het, familie-aktiwiteite is meestal ryafstand. Daar is braaigeriewe maar dit sou verkieslik wees om dalk braaigeriewe op stoep aan te bring. Geriewe was bespreek op Kersdag en geen ander gaste kon daarvan gebruik maak nie. Daar is ook geen see-aansig van die braai-area nie.

Ria V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Absoluut perfek. Dit was soos jou eie huis, alles gerieflik byderhand, netjies en sentraal geleë.

Geen verdere kommentaar oor verblyf. Volgens my opinie, was die akkommodasie absoluut perfek.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTZjODk4LWNmMDgtNDNkZC1hYTZjLTU4MGQ2OWZhOWM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 202 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.102276674174 18.81610641468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang