Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Sands C2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie stylvolle en moderne woonstel geleë in 'n veilige kompleks, in Strand. Dit is net 'n hanetreetjie van die branderplankryerstrand af en 'n kort entjie se stap na Waterworld-vermaaksentrum. Hierdie 3-slaapkamer woonstel het asemrowende sonsondergange oor Valsbaai met 'n agtergrond van Tafelberg en Kaappunt.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea het gemaklike rusbanke, TV met DStv en 'n eetarea. Daar is 'n balkon met dekstoele en gaste kan wonderlike uitsigte oor die see en berge tot by Kaappunt geniet. Al die slaapkamers het balkonne met panoramiese uitsigte oor die Hottentots- en Helderbergreeks. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en privaat balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat balkon. Daar is 'n gedeelde badkamer met stort, toilet en wasbak, en 'n gastetoilet.

Die woonstel het veilige onderdakparkeerplek. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief eie strandhanddoeke. Skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word. Gaste kan die verhitte swembad, sauna, stoomkamer, Jacuzzi, gimnasium en braai-area op die perseel geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Cape Sands C2
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 202, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Sands C2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 202, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTZjODk4LWNmMDgtNDNkZC1hYTZjLTU4MGQ2OWZhOWM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 202 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.102276674174 18.81610641468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang