Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Sea View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Luchia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Dit was 'n lekker relaxing weekend. Die wind het baie gewaai. Daar was niks WiFi nie en niks opvangs nie. Dit het my 'n bietjie afgesit, ek was nie happy oor dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
Ons kan ongelukkig niks aan die wind doen nie. Dit kom uit die Heer se hand. Jammer oor die WiFi. Ons fibre lyn was vir 2 weke aan en af. Dit was Frogfoot se skuld. 'n Nuwe lyn moes installeer word. Dit sal hopelik nie weer gebeur nie.

Jon O
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

A perfect stay. Everything perfect, very welcoming, clean and spotless accommodation and fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
Hello Jon, thank you. You are always welcome. Stay well over the festive season. Hester

Hunter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was baie nice. Ons het waarde vir ons geld gekry. Die plek was netjies. Die uitsig op die see was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzil D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Amazing. What an unforgettable stay it was. Very relaxing. Most needed. The view. Breathless. Great thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtige uitsig oor Vals Baai. Lekker gebly en mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Tannie Hester was baie aangenaam en verwelkomend. Die uitsig is regtig asemrowend. Die uitsig was fantasties en die eenheid was mooi skoon. Nie jou moderne tipe eenheid nie, maar jy voel baie tuis. Daar moet dalk duidelik genoem word dat daar baie trappies af is na die verblyf. Dit het ons glad nie gepla nie - goeie oefening. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
Dankie Annelien, dis goed om so 'n positiewe boodskap te kry. Julle is baie welkom. Groetnis

Franco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Waarde vir geld bestemming. Verblyf was baie lekker, baie mooi uitsig. Woonstel se dekor is net bietjie oud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Cape Sea View
Ons kan ongelukkig niks aan die wind doen nie. Dit kom uit die Heer se hand. Jammer oor die WiFi. Ons fibre lyn was vir 2 weke aan en af. Dit was Frogfoot se skuld. 'n Nuwe lyn moes installeer word. Dit sal hopelik nie weer gebeur nie.

Lauren J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Excellent. Perfect view, nice and quiet for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Benita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was fantasties en asemrowend mooi! Ons was 4 volwassenes net vir 'n aand om die False Bay Ultra te hardloop. Die woonstel is super netjies en die eienaars vriendelik en ongelooflik gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly met seker die mooiste uitsig oor Valsbaai wat mens kan kry. Die eenheid se dekor is baie "homely", laat mens verlang na jou ma se huis. Die ligging is sentraal as mens Hermanus of Weskus wil besoek met Stellenbosch tussen die twee kusgebiede. Sal vir seker weer die Cape Sea View besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 12, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang