Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Sea View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Cape Sea View
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Luchia N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchia N

Dit was 'n lekker relaxing weekend.

Die wind het baie gewaai. Daar was niks WiFi nie en niks opvangs nie. Dit het my 'n bietjie afgesit, ek was nie happy oor dit nie.

Cape Sea View se terugvoer

Ons kan ongelukkig niks aan die wind doen nie. Dit kom uit die Heer se hand. Jammer oor die WiFi. Ons fibre lyn was vir 2 weke aan en af. Dit was Frogfoot se skuld. 'n Nuwe lyn moes installeer word. Dit sal hopelik nie weer gebeur nie.

Cape Sea View
Jon O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O

A perfect stay.

Everything perfect, very welcoming, clean and spotless accommodation and fantastic views.

Cape Sea View se terugvoer

Hello Jon, thank you. You are always welcome.
Stay well over the festive season.
Hester

Cape Sea View
Hunter H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hunter H

Dit was baie nice.

Ons het waarde vir ons geld gekry. Die plek was netjies. Die uitsig op die see was asemrowend.

Anzil D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzil D

Amazing.

What an unforgettable stay it was. Very relaxing. Most needed. The view. Breathless. Great thanks.

Elizabeth V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Pragtige uitsig oor Vals Baai.

Lekker gebly en mooi uitsig.

Annelien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien C

Tannie Hester was baie aangenaam en verwelkomend. Die uitsig is regtig asemrowend.

Die uitsig was fantasties en die eenheid was mooi skoon. Nie jou moderne tipe eenheid nie, maar jy voel baie tuis. Daar moet dalk duidelik genoem word dat daar baie trappies af is na die verblyf. Dit het ons glad nie gepla nie - goeie oefening. Sal definitief weer daar oorslaap.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Annelien, dis goed om so 'n positiewe boodskap te kry. Julle is baie welkom. Groetnis

Cape Sea View
Franco P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco P

Waarde vir geld bestemming.

Verblyf was baie lekker, baie mooi uitsig. Woonstel se dekor is net bietjie oud.

Cape Sea View se terugvoer

Ons kan ongelukkig niks aan die wind doen nie. Dit kom uit die Heer se hand. Jammer oor die WiFi. Ons fibre lyn was vir 2 weke aan en af. Dit was Frogfoot se skuld. 'n Nuwe lyn moes installeer word. Dit sal hopelik nie weer gebeur nie.

Cape Sea View
Lauren J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren J

Excellent.

Perfect view, nice and quiet for a getaway.

Benita J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Dit was fantasties en asemrowend mooi!

Ons was 4 volwassenes net vir 'n aand om die False Bay Ultra te hardloop. Die woonstel is super netjies en die eienaars vriendelik en ongelooflik gasvry!

Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker gebly met seker die mooiste uitsig oor Valsbaai wat mens kan kry.

Die eenheid se dekor is baie "homely", laat mens verlang na jou ma se huis. Die ligging is sentraal as mens Hermanus of Weskus wil besoek met Stellenbosch tussen die twee kusgebiede. Sal vir seker weer die Cape Sea View besoek.

Lenandi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenandi S

So lekker gerus.

Asemrowende uitsig. Gasvrye eienaars.

Sean B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Baie goeie ligging en lekker stil. Gasvrou baie behulpsaam.

Lekker stil omgewing met wonderlike uitsig. Gasstoof is 'n aanwins tydens kragonderbrekings. Gasvrou baie behulpsaam!

Margaret W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W

Die plek was asemrowend.

Sal nie huiwer om weer Cape Sea View te boek nie.

Lee-ann A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann A

Amazing, awesome, friendliest people ever.

The view, place, everything awesome.

Carel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Uitsig pragtig.

Dolfyne en robbe sien verbyswem en verder na die beeldskone natuur gekyk.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Carel.
Dit was n plesier om julle hier te huisves.
Hoop julle kom gou weer kuier.

Cape Sea View
Carel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Eenheid bied alles wat mens verlang met pragtige uitsig oor see.

Pragtige verby swem van groot groep dolfyne en robbe gesien. Vir die stapper is daar ook baie uitdagings in die omgewing.

Glenville S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenville S

Baie netjiese, rustige omgewing en die uitsig is asemrowend.

Die gasvrou was baie gasvry, dis baie privaat en alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis teruggaan. 'n Lugversorger is die enigste wat ontbreek het in die Seal slaapkamer.

Johann A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

A week stay turned into a month stay. We loved it so much.

The view is spectacular. Very close to restaurants and beach.

Chrisna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna L

Die plek is baie mooi, goed toegerus en die uitsig is onverbeterlik.

Neem in ag dat daar heelwat trappe is.

Kosie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie D

Goed

Lekker gewees.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Kosie,
Laat weet asb waar ons nog kan verbeter.
Groete.

Cape Sea View
Eldrid G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldrid G

Dit was 'n ervaring.

Dit was 'n Cape Sea View.

Tossie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Die eenhede wat lekker saam kuier as 'n groep.

Baie lekker naweekkuier gewees.

Cape Sea View se terugvoer

Hello Tossie
Bly julle het die naweek geniet
Ons sal verbeter waar ons kan
Groete
Hester

Cape Sea View
Marsia R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsia R

Absoluut fantasties! Presies soos die foto's beloof het. Regtig aan te bevele - ongeag of die wind waai. Beste gasvrou!

Ek kan Hester se woonstelle regtig aanbeveel. Dis waarde vir geld.

Cape Sea View se terugvoer

Hello Marsia

Ja die wind kan waai
Ons probeer egter ons bes om ons gaste gelukkig te hou
Bly mooi en gesond
Groetnis

Cape Sea View
Jon O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O

Perfect stay

A great spot high above the bay with stunning views and somewhere to watch the whales and dolphins. Everything was very clean and comfortable with all the amenities you would expect. The hosts were very kind and helpful with me as I was having difficulties arranging things around the red list Covid restrictions, will definitely return for another stay.

Cape Sea View se terugvoer

Thank you Jon
You are very welcome to visit again
Wishing you the best for 2022 in England
Regards
Hester

Cape Sea View
Janine S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Beautiful views and very helpful and friendly hosts.

Will definitely book at Cape Sea View again.

Selma B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma B

Gasheer baie tegemoetkomend en vriendelik, ons het die rustige atmosfeer baie geniet.

Sal enige tyd weer daar wil gaan. Mooi see uitsig, die huis self het spasie en die slaapkamers goed toegerus. Was 'n wonderlike tyd saam my kinders.

Etienne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Pragtige mense. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Pragtige mense, alles wat jy nodig het.

Cape Sea View se terugvoer

Baie dankie Etienne.
Ons waardeer jou ondersteuning.
Wens julle 'n goeie seisoen toe.

Cape Sea View
Wynand B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Onverbeterlike uitsig oor die hele Valsbaai.

Die woonstel is goed ingerig, netjies en skoon.

Laeeq B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laeeq B

Dit was aangenaam met 'n mooi uitsig.

Die tannie was baie baie vriendelik.

Chrystal P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal P

Best balcony sea View! Absolutely regret not staying longer. Clean, well equipped and right by Bikini Beach. You will see us again for sure!

We had a lovely stay with such an incredible view!

Cape Sea View se terugvoer

Dear Chrystal,

Thank you very much for your kind words
Such a pity you could not stay longer
Our winter sunsets from the balconies are unbeatable.

Hester

Cape Sea View
Chelsea M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea M

Fantastic.

Nice and safe. Awesome views.

Sally Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally Z

Stunning, breathtaking sea views, peaceful, tranquil.

The perfect place if you want to overlook the sea on the patio and hear the waves. A charming, quaint location with lots of character. Hester is friendly and helpful and this is already becoming my regular annual holiday!

Cape Sea View se terugvoer

Thank you Sally
We appreciate your support.
Welcome in future.

Cape Sea View
Pierre F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Uitstekend!

Was heerlik daar, rustig, skoon, netjies met die mooiste uitkyk oor die baai! Puik mense en hartsmense, dankie oom en tannie!

Cape Sea View se terugvoer

Baie dankie, Pierre. Ons waardeer julle mooi woorde.

Julle is baie welkom.

Groete
Hester

Cape Sea View
Daniel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

It's a great place to relax and to have peace and quiet.

Great place to relax and enjoy the peace and quite. Beautiful view.

Selvin H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selvin H

Baie lekker rustig gewees. Eienaars baie vriendelik! Ons het dit geniet! Sal beslis weer daar kuier!

Ons het lekker gekuier! Goeie rus gekry.

Sally Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally Z

Gorgeous views and perfectly appointed!

The views across the ocean and of the mountains are absolutely stunning and breathtaking. The venue is built into the mountainside and is utterly charming.The honeymoon-suite is private with a patio and perfect for self-catering if you so wish. Cute and quaint natural gardens. For me it was heaven on earth and I shall return. Peaceful and relaxing and great to get away from the hustle and bustle! I had a warm and friendly welcome and was communicated with every step of the way. Thank you!

Alxavier L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alxavier L

Peaceful and scenic.

A nice peaceful place to relax and recharge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en mooi.

'n Lekker rustige plek om te ontspan en herlaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Veronica E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E

Vriendelik, gasvry en netjies.

Die eenheid was netjies en skoon, volledig toegerus met 'n pragtige see-uitsig in 'n rustige omgewing. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Hardus en Veronica,
Ons is bly dat julle die tydjie hier kon geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Hester

Cape Sea View
Marietjie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

'n Pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Die mooiste uitsig oor die see, ons wou heeldag net op die stoep sit. Baie privaat en stil. 'n Aangename ervaring.

Cape Sea View se terugvoer

Hello Marietjie
Baie dankie vir jou kommentaar
Julle is altyd welkom
Groete
Hester

Cape Sea View
Tania V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Verstommende uitsig. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Nabygeleë aan winkels en sentraal.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tinus T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus T

Die uitsig kan nie in geldwaarde bereken word nie!

Die see-uitsig is natuurlik die grootste bate van hierdie huis. Dis ook naby die meeste goeie restaurante en malls, en naby hooftoevoerroetes. Die 62 trappe na die Seal is elke keer 'n heerlike oefening, en kom as 'n gratis bonus! Sal enige tyd weer wil oorbly, maar vir langer!

Sonia R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia R

The view, the view, wow!

Clean and safe. Everything you need.

Cape Sea View se terugvoer

Beste Sonia,

Ek is so bly julle het die tyd by ons geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hester

Cape Sea View
Marion A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A

Fantastic view.

This is home away from home with the most amazing view. It is a very good place to explore the Cape Town area and yet one is also happy just to sit and chill on the deck.

Cape Sea View se terugvoer

Thank you, Marion.
We appreciate your input.
Always welcome.
Hester & Hubert

Cape Sea View
Jean V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

It was an awesome and most amazing time, so peaceful and relaxing.

See stars.

Cape Sea View se terugvoer

Thank you Jean,
It was lovely to have you.
We are happy that you enjoyed your stay.
You are welcome.
Regards,
Hester

Cape Sea View
Jonathan S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Vriendelike en effektiewe ontvangs, vyster-uitsig, skoon en gerieflik.

Cape Sea View is hoogs aan te bevele. Dit vergelyk uitstekend met ander bestemmings van vergelykbare pryse.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Jonathan. Kom kuier gerus weer, ons sal ons beste lewer.

Cape Sea View
Frikkie D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D

Net te veel trappies, maar andersins fantasties.

Gawe gashere en gerieflike verblyf met n asemrowende uitsig. Baie sentraal en naby genoeg om Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad te kan besoek. 'n Belewenis soos min! Ons sal die verblyf baie hoog aanbeveel en Gordonsbaai en die Strand aanbeveel.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Frikkie
Baie dankie dat julle die verblyf by ons geniet het.
Ja ons maak verskoning vir die trappe, ongelukkig is ons huis saam met die berghelling gebou en kan ons dus nie n hyser instelleer nie.
Hoop julle kom weer kuier
Groete, Hester

Cape Sea View
Coreen M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M

Dit was heerlik en ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Ons het ons verblyf by Cape Sea View baie geniet. Die verblyf is skoon en baie netjies. Die uitsig oor die baai is asemrowend en goed vir die siel. Die kliëntediens was baie goed en ek sal beslis die verblyf aanbeveel. Definitief 'n moet om te ervaar.

Cape Sea View se terugvoer

Baie dankie Coreen ons waardeer jou opmerkings.
Ons poog nog steeds om te verbeter en ons beste te lewer aan ons kliente.

Cape Sea View
Maureen F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen F

Wonderlike plekkie en baie lekker gekuier.

'n Baie lekker plekkie met 'n ontsettende mooi see-uitsig. Tannie Hester en haar man was wonderlik en baie behulpsaam. Die plekkie was mooi uitgerus en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Lappies L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L

Verstommende uitsig - Wow!

Alles fantasties. Ongelukkig geen veilige parkering nie. Baie trappe na onder kan probleem wees vir sommige gaste - was vir my gelukkig nie 'n kwessie nie.

Cape Sea View se terugvoer

Hello Lappies
Baie dankie, ons waardeer enige kommentaar.
Ons priobeer verbeter sover ons kan, ongelukkig kan ons niks aan die trappe doen nie.
Omdat ons saam met die berg se liigging gebou het kan ons nie n hyser installeer nie.
Maar soos jy se dit het jou nie ge-affekteer nie
Baie welkom vorentoe, Groete

Cape Sea View
Christel V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christel V

Die uitsig! Ons het so lekker gebly!

Ons het heerlik gebly! Lekker ruim plek, netjies en dit het 'n stoep met pragtige uitsigte. Dankie!

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Talitha H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Talitha H

Die blyplek was vuil en die eienaar was ongeskik.

Die eienaar was nie baie vriendelik nie. Die plek was ook nie skoon nie. Ek sal nie weer daar oorbly nie.

Minette V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Asemrowend en verfrissend.

Rustig, skoon, fantasties en geen ander woorde as perfek nie.

Cape Sea View se terugvoer

Dankie Minette
Dit was ons plesier om jou welkom te heet en alles vir jou gerieflik te maak
Kom kuier gerus weer
Groete
Hester

Cape Sea View
Nombuleo K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nombuleo K

Not to my expectation.

We got an apartment that was on the ground and you use the stairs which was of an exercising manner, otherwise it was peaceful and far from the day to day activities like shops and other staff. You have to use your transport as there is no public transport.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 12, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang