Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Select Luxury Accommodation

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblom-weg 19, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Select Luxury Accommodation bied verblyf wat ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers is in die Durbanville-wynvallei.

Daar is 4 slaapkamers, elk met gemaklike beddens. Drie kamers het en suite-badkamers. Die vierde kamer het 'n aparte en privaat badkamer. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eet- en leefarea het pragtige uitsigte. Die leeshoekie met 'n kaggel bied die perfekte ontvlugting.

Daar is 'n swembad, lapa-area en braai buite. Die verblyf het wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aandblom-weg 19, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblom-weg 19, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998db64fa1903c71797b116e99d988bc04efe515974c8ccb3930b8500522754d823ca2d5b299826c8ae2466aa16bb0709140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 19 Aandblom Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8401849 18.6469031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang