Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape St. Blaize

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Valerie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige, netjiese akkommodasie. Cape St. Blaize is lieflik, uitsonderlik gemeubileer. Die huis het 'n pragtige uitsig vanuit die meeste van die vertrekke. Alles was vreeslik skoon en netjies. Die gasheer was heeltyd kontakbaar en het seker gemaak alles is 100% met ons aankoms. Ons sal definitief weer hier kuier as ons in die Mosselbaai-omgewing is. Dit was 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
1 nag
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Baie lekker oorgebly en geslaap. Fantastiese geriewe en goeie kommunikasie vanaf die eienaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike huis. Alles in die huis is van die hoogste gehalte. Pragtige see view. Die geselligheid in die huis laat jou waarlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazlyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing, peaceful and beautiful. Beautiful establishment, neat and tidy, and a very quiet and relaxing neighbourhood. The host was very kind and helpful. Definitely worth its value. The establishment is exactly as it is in the pictures with a breathtaking view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chleo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lovely "home away from home" in the heart of Mossel Bay. The house is beautiful and easy to find using maps. The home decor is modern, stylish and in amazing condition. The view from the terrace + upstairs sun room is beautiful staring across the ocean. The location is in a quiet residential area with easy quick access to all the main restaurants and tourist attractions (Cape St Blaise Lighthouse, Dolphins Cafe, Mossel Bay Zipline, etc) and is not a problem for Checkers 60 to make a drop off on lazy days. The host, Deon, is so kind and helpful and responds swiftly if need be. My husband and I enjoyed this break away as the place was starting to feel like our own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 147

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee968e1d25a718cb428c1de972bb78fce59f3f04d1d438a92f78f382a22f422549d5215463b72b1369afbedd9486fc870bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Roger Street 1 St Blaize, Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.186276958344 22.149721483344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang