Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape St. Blaize

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R2 210 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Cape St. Blaize is 'n bekoorlike meenthuis wat noord front, bo-op 'n heuwel en bied asemrowende uitsigte oor Mosselbaai en die omliggende berge. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot die middedorp, strande en die St. Blaize-staproete, wat lei na besienswaardighede soos die Mosselbaai Zipline, Point Village, kusroetes en Point Lighthouse.

Die gemeubileerde dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die slaapkamers en badkamers is op die eerste verdieping geleë, terwyl die grondvloer 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die hoof- en tweede slaapkamers maak albei oop op 'n omheinde balkon.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 2 skottelgoedwassers is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.

'n Klein tuin en grasperk aan die voorkant van die eiendom bied 'n aangename ruimte vir kinders en troeteldiere. Gaste kry parkeerplek in 'n enkelmotorhuis asook 'n veilige parkeerplek agter die hekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Cape St. Blaize
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape St. Blaize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee968e1d25a718cb428c1de972bb78fce59f3f04d1d438a92f78f382a22f422549d5215463b72b1369afbedd9486fc870bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Roger Street 1 St Blaize, Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.186276958344 22.149721483344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang