Cape St Francis Accommodation Drifters Inn
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn is 'n gerieflike woonstel op die boonste verdieping wat in Kaap St Francis geleë. Dit bied die ideale selfsorg-wegbreek vir 'n gesin of vriende en bied slaapplek aan 4 gaste in 3 aangrensende kamers. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die strand.
Daar is sonpanele en 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag versteur word nie.
Die woonstel het 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel wat groot genoeg is om in te braai en 2 rusbanke. Ander geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi in.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, wat ook as 'n dubbelbed gebruik kan word wanneer dit saamgestoot word. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n lieflike houtdek wat suid front met 'n uitsig oor die see en 2 balkonne wat noord front.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Cape St Francis Accommodation Drifters Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap