Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Studio Apartment @The Harri

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrington-straat 75, Distrik Ses, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 R4 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Studio Apartment @The Harri is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Harrington-straat. The Harri is deel van 'n ontwikkeling wat Kaapstad se lewendige kafee- en kunskultuur ten toon stel.

Hierdie bekoorlike woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die verblyf bied ononderbroke kragtoevoer en WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n TV en 'n tafeltjie met stoele.

Gaste het toegang tot die dakbraai en stoep met 'n uitsig oor die stad. Daar is 'n uitsig op Tafelberg vanaf die gemeenskaplike sitarea.

Hierdie verblyf spog met 'n verskeidenheid gemeenskaplike werks- en leefareas met gratis WiFi regdeur die verblyf, sitareas, lessenaars en stoele. Daar is ook aangewese Zoom-areas, 'n concierge op die perseel, 'n restaurant en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Harrington-straat 75, Distrik Ses, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrington-straat 75, Distrik Ses, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1abc2187e98b905e82272655340c8c26d0cfa4f4a190ebf4ea24bb76a83fbdcb3b0116bd7c2f3d7078133ff0346416abb79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 2) 75 Harrington Street District Six 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9286504 18.4237636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang