Cape Town Adilo Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blauwberg-straat 194D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Cape Town Adilo Villa is 'n ruim huis wat in Table View geleë is, en dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit 'n kort entjie se ry na die strand is.
Hierdie eiendom kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelvloermatras het. 'n Driekwartbed en 'n enkelvloermatras is beskikbaar in die vierde slaapkamer. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie huis beskik ook oor 'n buitelug-vermaakarea met braaigeriewe en buitesitplek. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die ligging van hierdie eiendom is naby restaurante, winkelsentrums en skole.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Blauwberg-straat 194D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blauwberg-straat 194D, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang