Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Beach Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cape Town Beach Accommodation is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Big Bay, stapafstand vanaf die strand.

Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, al die kook- en eetgerei, en breekware wat jy benodig. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank geniet of in die sitkamer ontspan. Laasgenoemde het 'n TV met DStv. Vesel-WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n gemeubileerde patio met 'n gasbraai en 'n effense see-uitsig. Ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en een neem 'n hysbak na die woonstel. Rook word nie in die woonstel toegelaat nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Cape Town Beach Accommodation is stapafstand vanaf Pick n Pay, verskeie restaurante en Big Bay Beach.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Cape Town Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzYTdhZWFlLTZiMzYtNDhkMS1hZDY3LTFjNmExNjQzZmQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792166136594 18.457519412041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang