Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments

 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 599
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstelle is op die grondverdieping, eerste verdieing of die tweede verdieping. Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n slim-TV met stroomdienste soos Netflix, 'n kluis, haardroër en 'n telefoon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.

Huisreëls

R800 breekskadedeposito
R200 sleutelplaatjie
R50 per aand vir parkeerplek
R75 WiFi eenmalige bedrag (onbeperk)
Dit moet alles met of voor aankoms betaal word.

'n Mediaboks, wat toegang bied tot YouTube en Netflix op die gas se eie profiel, kan op versoek gereël word en 'n deposito moet daarvoor betaal word. Inligting oor dié deposito kan by ontvangs gekry word.

Die ontvangs en ingangsportaal is gesluit en word opgeknap vanaf 1 November 2024.
Die sekuriteitspersoneel sal ingelig word wanneer gaste arriveer en gaste sal op die perseel ontmoet word deur 'n lid van die span gedurende die daaglikse inkloktye vanaf 15:00 - 17:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 599
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61320a3c4e1f1c1d99d03850e53738111315a789d4ce5e7835f40079de11b84755869a05126610e9ffb7abd6b9895f5fb97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 599 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8942296 18.4815884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang