Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in die Leisure Bay-strandfrontkompleks en is 15 minute vanaf Milnerton en Century City. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek aan die Moederstad se kus.

Dié woonstelle bied elk gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste kan Canal Walk Winkelsentrum, Milnerton Gholfbaan en V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 30 minute weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Odette B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon en naby als. Presies wat jy nodig het vir 'n naweek besoek aan Kaapstad met 'n bietjie vakansie ingewerk!
Jan 2025
Jooste R
4.6
Baie aangenaam sal beslis aanbeveel. Dit was heerlik gewees langs die strand en pragtig! Sou geniet het as die restaurant oop was tot 20h00. Maar daar...
Sien meer
Jun 2024
Fredy E
Saam met lewensmaat
4.2
Ok Behalwe vir die misverstand met betaling tussen julle en die hotel, was dit aangenaam. Aircon was foutief. En! Hoekom betaal vir parkering teen die...
Sien meer
Jan 2024
Cleo A
Saam met lewensmaat
4.0
Cleo Abrahams. Place is awesome will book again,but will stay longer. All that they must do is t be more clear and specifically with t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lloyd W
Besigheidsreis
4.0
Ontevrede. Moes ekstra betaal vir parkering. Ekstra betaal vir WiFi. Televisie buite werking.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61320a3c4e1f1c1d99d03850e53738111315a789d4ce5e7835f40079de11b84755869a05126610e9ffb7abd6b9895f5fb97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8942296 18.4815884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456