Cape Town Lodge Hotel
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei, 'n wasbak en 'n toilet. Elke kamer het WiFi waarvoor gaste moet betaal, lugversorging, 'n telefoon, elektriese kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad, 'n kredenskas, stoel, haardroër, ysbak en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar teen R100 per dag.
Aangesien elke eenheid 'n kroegyskassie het, beloop die bespreking R200 per dag ekstra. Dit word terugbetaal op grond van wat uit die yskassie geneem is.
Die prys sluit slegs verblyf in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei, asook 'n wasbak en 'n toilet. Elke kamer het WiFi waarvoor gaste moet betaal, lugversorging, 'n telefoon, elektriese kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad, 'n kredenskas, stoel, haardroër, ysbak en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar teen R100 per dag.
Aangesien elke eenheid 'n kroegyskassie het, beloop die bespreking R200 per dag ekstra. Dit word terugbetaal op grond van wat uit die yskassie geneem is.
Die prys sluit slegs verblyf in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buitengrachtstraat 101, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang