Cape Weaver Greyton
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 70, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Weaver Greyton is 'n tuinkothuis in die hartjie van Greyton. Hierdie kothuis bied 'n stil toevlugsoord wat stapafstand vanaf die vele restaurante, voetslaan- en bergfietsroetes en ander besienswaardighede van die dorpie is.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, en die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus.
Die tuin is gevul met blomme, voëls en spog met 'n ongelooflike berguitsig. Daar is ook 'n stoep met 'n tafel om buite te eet, 'n rottangsitbankie wat na die berge front en 'n houtvuurwarmbad wat ideaal geleë is om die berguitsigte en sterre saans te geniet. Gaste is welkom om die groentetuin en klein vrugteboord aan die voorkant van die eenheid te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Kombuisgeriewe
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Francis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Hoofweg 70, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Weaver Greyton het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 70, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang